Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reflections Eco-Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tim & Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Reflections Eco-Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Retha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Goed.

Pragtige baie ruim en netjiese hout chalet in die natuur, so net voor Sedgefield. Nader aan Sedgefield as aan Wilderness. Ver van die snelweg en see. Grondpad en redelike dik sand tot by die chalet. Sou handig wees as daar 'n seepbakkie teen die muur is om jou seep en haarsjampoe ens. op te sit sodat dit nie op die stortvloer hoef te staan nie - veral vir ouer mense. Meer handdoekreëlings sodat 6 mense handdoeke kan ophang sal ook handig wees. Ons was 4 persone en 2 het koud gestort die eerste 2/4 dae. Eienaar was bietjie ongelukkig toe ek vra dat hulle ons geyser soggens vroeg oorsit na elektrisiteit sodat ons darem warm kan stort - veral as mens klomp geld betaal het vir die verblyf. Ek het 'n mooi 'dankie' boodskap vir ons verblyf en goeie wense aan die eienaar gewhatsapp aan die einde van ons verblyf en niks teruggehoor van die eienaar af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky K

Uitsonderlik!

5 genotvolle nagte in moedernatuur, ver genoeg weg van die wêreld om werklik te kan ontspan, en na genoeg wanneer die lus vir avontuur brand. So bly ons het die reservaat gevind, die eienaars is hart-en-siel betrokke sodat ons vakansie hier 'n absolute hoogtepunt was, voorwaar 'a December to remember.'

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Reflections Eco-Reserve se terugvoer

Hi Retha,
Thank you for taking the time to review your stay with us. The first morning with us, you asked for the gas geyser to be switched on. This was done that morning and was left on for your entire stay. We didn't receive any further queries about hot water issues? I'm glad you arrived home safely. Regards, Tim

Reflections Eco-Reserve
Raynard P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard P
Gesin met klein kinders

Very relaxing mid-year break.

Cozy and comfortable, amenities are reasonbly basic, no electrical appliances such as a microwave etc. and perhaps before booking enquire re hairdryers etc. as reserve is "off the grid" from what I could determine. It doesn't detract from the stay however, it can get cold as a result of being next to the vlei, very cozy fireplace to fight off the chill. Some amazing bird watching, great location, close to hiking trails and close enough to the beach, very private, had a very relaxing time. Hosts were very friendly and helpful and even the dog comes for a regular check-in for some ball sports!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike wegbreek in die natuur.

Wonderlike ligging, asemrowende natuurskoon en gerieflike, toegeruste tent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met klein kinders

Rustig in die natuur.

Ons derde keer by Reflections. Die chalet is altyd skoon. Ons het baie rustige middae op die dek gehad en gekyk vir die skilpadjies wat in die tuin rondloop. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Ons het 'n heerlike naweek gehad in een van die luukse tente. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, insluitend 'n klein kombuisie, braai-area en badkamer met n semi-opelug stort. Die tent was so netjies en mooi. Die area is rustig en beeldskoon. Ons het ook gaan stap en die natuurskoon bewonder. Ons sal beslis Reflections Eco-Reserve aanbeveel en sal definitief wil terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie U - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U
Gesin met klein kinders

Lieflike plek!

Lieflik en gesellig omsoom met natuurskoon. Gasheer baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Glamping" opsy beste.

Reflections Eco-Reserve bied luukse tent-akkommodasie net buite Sedgefield. Prakties ingerig om 'n besondere "glamping" wegbreek te verseker. Toegerus met 'n klein kombuisie, 'n semi-opelug badkamer, 'n houtdek en eie braai - meer as genoeg vir die spesiale wegbreek saam met jou huweliksmaat. Eenhede is ver genoeg van mekaar om 'n private boskamp ervaring te verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle K
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Heerlike huisie met alles wat jy kan benodig. Rustige area. Was besonders om op so 'n omgewingsvriendelike wyse te kon vakansie hou. Baie goeie gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op die aarde.

Dit was iets uit 'n ander wêreld uit. Ons was met oop arms ontvang. Dit is 'n pragtige plek. Dit is 'n plek wat ons baie gou weer sal sien. Die huis is iets om te beleef. Ons kan nie genoeg dankie sê vir ons tyd daar nie. Uit die boeke uit. Dit is hemels daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing

The accommodation was absolutely amazing, it is clean, well equipped and ideally located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Die naaste wat jy aan die natuur kan kom ... met al die gerief moontlik.

Indien jy deel is van die nuwe generasie wat iets wil terugsit in Moeder Natuur, is dit dié plek om te begin. Tim deel vrylik sy kennis, die omgewing is pragtig, die chalets is skoon en kwaliteit aan detail is nie ontsien nie. 'n Rus vir die siel en die gemoedsrus dat jou "footprint" lig is, terwyl jy vakansie hou. Elke rand werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 13 en 4 van Drie Valleyen, Rondevlei, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhFCP8h1S7CMpvPWnQNU7qam8XTnjpZjQPPlbyf4gSAf9EydgDt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Portion 13 and 4 of Farm Drie Valleyen Rondevlei 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.99247671662 22.703660130501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem