Reflections@21
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste mag slegs buite, in die aangewese areas met asbakkies, rook.
Geen glasware word naby of om die swembad toegelaat nie. Plastiek- en papierkoppies word voorsien vir die gebruik rondom die swembad en dek.
Geen kos of drank word in die slaapkamers of in die swembad toegelaat nie.
Geen breekskadedeposito word gehef nie, maar enige skade wat tydens jou verblyf veroorsaak is, sal vir die gas se rekening wees en is met uitklok betaalbaar. Dit sluit in, maar is nie beperk tot glasware, toestelle, gordyne en linne nie. Die bedrag wat gehef word, sal die huidige vervangingswaarde ten tyde van die skade wees.
Gaste moet hulle daarvan weerhou om geraas op weeksdae tussen 23:00-07:00 en naweke tussen 00:00-08:00 te maak.
Geen ekstra gaste word toegelaat om oor te slaap sonder die toestemming van die eienaar nie. 'n Ekstra fooi word vir ekstra gaste gehef.
Partytjies of geleenthede is streng verbode, maar besoekers word toegelaat. 'n Maksimum van 12 die perseel beset en die besoekers wat na 00:00 bly, sal 'n ekstra fooi tot gegolg hê.
Alle gemeenskaplike areas word deur kringtelevisiekameras gemonitor. Indien gaste nie by die bogenoemde regulasies hou nie, sal die besprekings gekanselleer word en die gaste sal versoek word om die perseel op hul eie koste te verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Acacia Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang