Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Regal Inn Ballito

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamer
Slegs verblyf
Koninggrootte-kamer
Slegs verblyf
Standaard 2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Huisreëls

Neem asb. kennis dat geraas en besoekers nie na 22:00 toegelaat word nie.
Slegs die aantal gaste op die bevestigde bespreking sal toegelaat word om van die verblyf gebruik te maak.
Skoonmaakdienste is van 08:00 tot 15:30. Kamers word slegs tussen hierdie tye gediens.
Rook word slegs toegelaat in die aangewese areas wat buite geleë is. Al die kamers het rookverklikkers so gaste moet rook in die gebou vermy.
Gaste kan aanspreeklik gehou word vir enige beskadigde of verlore eiendom. Enige skade wat met inklok opgemerk word, moet onmiddellik by ontvangs aangemeld word.
Ontvangs kan gaste help met die reël van pendel-, wasgoed- of kosafleweringsdienste, maar die koste hiervan is vir die gaste se rekening.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stewart-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnsPWl4Bryc12QFunPgRbWY3LKc5lZEAnHLiZVR7GRYDzRvLNl4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 Stewart Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.524933 31.197903
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem