Reinet Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Reinet Manor is 7 km vanaf die rustige dorp, Graaff-Reinet in die Oos-Kaap, langs die R63.

Dié B&B bied verblyf in 8 smaakvolle en suite-kamers wat elkeen 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens het. Vars handdoeke word elke dag voorsien.

Ontbyt is ingesluit en aandete is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek word voorsien vir gaste se voertuie. Gaste is ook welkom om hulle troeteldiere saam te bring.

Doendinge in die omtrek sluit forelhengel, voëlkyk, voetslaan, valskermsweef en spesiale toere vir wildkyk, rotskuns, fossielstudies en toere in die township in. Terwyl jy in Graaff-Reinet is, maak seker jy proe tradisionele Karoo-lam, besoek die NG-kerk en speel 'n potjie gholf by Graaff-Reinet se gholfbaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Reinet Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za