Harrismith Akkommodasie by Reis n Rus | LekkeSlaap
+38
+38

Reis n Rus

  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 12 , Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Reis n Rus is in Harrismith en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, gesinne en diegene wat op soek is na oornagverblyf. Dis naby geriewe en bied maklike toegang tot die hoofweg.

Verblyf word aan 9 gaste gebied. Daar is 3 kamers - Reis n Rus Kamer 1, Reis n Rus Kamer 2 en Reis n Rus Kamer 3. Elke kamer het 'n dubbel- en enkelbed, 'n privaat ingang en 'n patio. Die kamers het ook elk ’n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware en elektriese braaipan.

Braaigeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Reis n Rus
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Stuartstraat 12 , Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Reis n Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuartstraat 12 , Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwtUO3L28KcmoKiGXfNG9LorHRgCABBl1U6wJwUvZIzdxR2ETNi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 12 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.264455046892 29.122011836805
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za