LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+63
Selfsorg in Colesberg

Reivilo Karoo

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Reivilo Karoo, Morgenwacht Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Reivilo Karoo is geleë in Colesberg, Noord-Kaap, die perfekte halfwegstop op die N1 tussen Gauteng en Kaapstad. Reivilo bied rustige Karoo-verblyf omring deur uitgestrekte oop landskappe en groot lugruime.

Ons bied 3 uniek versierde eenhede, elk gemeubileer met gemaklike beddens, met 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid bied 'n tee- en koffiemaakstasie met 'n induksieplaat, broodrooster, klein yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, gereedskap en breekware.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en veilige parkering geniet. Elke eenheid bied privaatheid, braaigeriewe, goue sonsondergange, en elke aand groet jy met sterrehemel so helder dat jy die Melkweg kan sien.

Besienswaardighede/aktiwiteite om naby te verken, sluit in bergfietsry, staproetes, perdry, die Karoo-landskappe geniet, of bloot die plaaslike restaurante en geskiedenis wat die dorp bied, geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariette V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste Karoo prentjie. Dit was 'n ongelooflike plaas om op te oornag. Ons was vriendelik ontvang deur die plaas se eienaar, ons het 'n heerlike braai...
Sien meer
Sep 2026
Schalk V
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient, cozy, beautiful view, affordable. We enjoyed our stay. Braai wood and braai food packs are available at affordable prices f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Marius N
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters lekker in die Karoo. Dit was baie lekker. Alles was skoon en in plek. Vooraf reëlings was baie goed. Lekker warm water. Ons sal definitief weer...
Sien meer
Aug 2026
Bob V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en gerieflik. Sal aanbeveel as oorslaap plek. Baie gerieflike oorslaap tussen Gauteng en die Weskaap. Geriewe is basies, maar heeltemal voldoend...
Sien meer
Aug 2026
Hermanus G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie spesiaal! Uitstekend! Ten sterkste aanbeveel. Louw is 'n erg spesiale gasheer.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louw Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Reivilo Karoo, Morgenwacht Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Reivilo Karoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Reivilo Karoo, Morgenwacht Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7f7271db06f0bc3f5d039d872e5dc4f5c34dadf043ae193e6ce9522699fcc56c800bc272483a20d3ab7cba21813c70577ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Reivilo Karoo Morgenwacht Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.885372316544 24.861389389178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang