Rejoice
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R950.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R25000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook van enige aard, insluitend e-sigarette, is streng verbode in of naby die perseel.
Die aantal gaste by Rejoice mag nie die getal wat bespreek is oorskry nie.
Enige verlore sleutels moet onmiddellik aangemeld word.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade of breekskade, insluitend dié wat tydens inspeksie geïdentifiseer is tot 48 uur na vertrek.
Alle gaste wat by Rejoice bly doen dit op eie risiko.
Die eienaar kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese, beserings of skade wat op die perseel mag voorkom nie.
Neem asseblief kennis: Swemhanddoeke, braairoosters en vuurmaakhout word nie voorsien nie.
Ongelukkig: Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Sandkopsingel, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang