LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Relax in Stellenbosch | LekkeSlaap
+16

Relax in Stellenbosch

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 24, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Relax in Stellenbosch bied 'n skoon, netjiese selfsorgwoonstel wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel is in Stellenbosch geleë naby die Coetzenburg-stadion en die R44 na wynplase, Somerset-Wes en Strand.

Nuwe afskorting is by die stoep gevoeg, sodat gaste meer privaatheid sal hê, en plaveisel is reg rondom die woonstel gegooi om maklike toegang te verseker.

Die woonstelletjie het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n dubbelbed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n waaier vir gaste om af te koel asook 'n swembad. Die woonstelletjie het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie tweeplaatstofie, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met volledige DStv en 'n klein patio met Weber-braaigeriewe. Koffie en tee is met aankoms beskikbaar.

Vra asb. vir die WiFi-wagwoord.

Veilige parkeerplek is agter elektroniese hekke beskikbaar.
Daar is 'n klein sokkerveld waarvan gaste gerus gebruik kan maak.

Stellenbosch is 'n historiese dorp in die Wes-Kaap wat omring is deur 'n amfiteater van asemrowende bergreekse. Die perseel is naby skole.

Slaapplek

’n Bespreking by Relax in Stellenbosch sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Relax in Stellenbosch
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Barrystraat 24, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Relax in Stellenbosch het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 24, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUecysBjDP7LD18apXyjvNvTDqsKX0senhX44KzI9npOnfTvICr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 24 Barry Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.951087 18.855676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!