+61

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1 600 per bespreking

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Aug 2026 tot 30 Aug 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jun 2026 tot 13 Aug 2026.
Prys sluit in
Selfsorg Huis
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R2 000 is payable directly to the property.

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Geen partytjies word toegelaat nie en geen harde musiek nie. Dit moet stil wees na 22:30.

Geen rook binnenshuis nie.

Die huis het 'n UPS wat WiFi aan hou tydens beurtkrag. Daar is ook 'n paar herlaaibare ligte wat aan sal bly tydens beurtkrag.

Geen stap in die fynbos en geen speel op die gholfbaan nie.

Gaste moet asseblief die spoedgrens van die landgoed nakom, wat 30 km per uur is. Boetes word uitgereik indien gaste bo die spoedgrense ry soos aangedui op die tekens.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 765
10 % AF
R3 765 R3 389
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 765
10 % AF
R3 765 R3 389
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 765
10 % AF
R3 765 R3 389
per nag (plek vir 8)
Bespreek

823 Flensborg Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96d55fc0561837a0028312c55a797deb44b5bbebcf4b031a04a2b5801c6e5856db97c5daf40554210be6710497f71f6fca20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 765 nouVanaf R3 389 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 823 Flensborg Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.079713782561 18.046364665321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang