RElaxed City Living

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

RElaxed City Living is in Walmer in Port Elizabeth geleë. Port Elizabeth is in die Oos-Kaap en staan as die Vriendelike Stad bekend. Dit is aan die einde van die Tuinroete langs Algoabaai geleë en is een van die land se grootste hawestede. Daar is Blouvlagstrande, geskiedkundige geboue en verskeie geleenthede vir besoekers om watersport te beoefen.

Die verblyf is beskik in 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 of 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer.

Die moderne eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en 'n dagbed. Dit is dalk klein vir 4 volwassenes, maar is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea en 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die eenheid is heeltemal privaat en het sy eie ingang.

Copper Dreams is 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer. Dit het 'n subtiele "retro steampunk"-tema en moderne tegnologie soos 'n JBL-luidspreker en onbeperkte Netflix. Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na RElaxed City Living gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za