+65
Selfsorg in Walmer

RElaxed City Living

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lenie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Intsettend lekker en gemaklik. Die kamer waarin ons gebly het was nuut gedoen. Stunning! Met selfs ietsie vir ontbyt (muesli en yoghurt). Jonathan het uit sy pad gegaan om ons gerieflik te maak. Die ruinykie buite was ideaal vir ons windhond om bene te rek. 'n Paar hangers in die kas kan die verblyf perfek maak. Die plek is naby verskeie eetplekke en winkels sonder om daarvan bewus te wees van die hoofstraat a.g.v. die rustige en veilige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

We will return! 1 night only required - very stylish, very lovely, host super. Fabulous. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Klein maar gemaklik met alles wat jy nodig het. Gemaklik en rustige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Heerlik, ontspannend en vriendelike hulp in elke opsig. I had a wonderful, relaxing and comfortable stay during my eye surgery close to the guest house. The owners were extremely kind in collecting me at the hospital after each procedure. Their consideration in every respect was commendable. Everything I needed was available and the unit was beautifully appointed and decorated tastefully. An exceptional stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benny O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ideale ligging. Baie lekker, dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ontspanne en gerieflik. Relaxed, die naam beskryf absoluut die plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die kamer was netjies en is keurig toegerus. Ons sal weer daar inklok. Jonathan was so gaaf om teen geen ekstra koste ons op te gradeer na 'n ruimer kamer met lugreëling. Baie dankie, dit het die 2-nagverblyf aangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great property, just perfect! Seamless check-in, everything and more to ensure a comfortable stay. We will definitely be back soon. Property is also pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Relaxed City Living doen werklik gestand aan die naam! Ons het die verblyf baie geniet. Die eenheid het 'n privaat klein stoep area, wat mens nie binne gebonde hou nie. Dit is skoon, netjies en die dekor is smaakvol. Die personeel is vriendelik. Walmer Park en verskeie eetplekke is naby Relaxed City Living. Ons sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Great. Our stay was very comfortable. The place is clean, modern and has beautiful finishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 060
10 % AF
R 1 060 R 954
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 060
10 % AF
R 1 060 R 954
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 060
10 % AF
R 1 060 R 954
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 12th Avenue, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f3aaef934dc0e3617872c98c352ef8b59b0a672d94491c88c786c062ca6a5ad05498fbdc402f1bc50411d46d81bd5c34805?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 060 nouVanaf R954 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 18 12th Avenue Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.981879415526 25.570887923241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang