Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remainder Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofstraat 37, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Remainder Self Catering bied gerieflike verblyf aan gaste wat op soek is na oornagverblyf op 'n gedeelde perrseel in Oudtshoorn.

Gaste kan tussen die tweeslaapkamer- en die eenslaapkamer-eenheid kies wat deel van 1 huis is, maar wat saam of apart bespreek kan word. Die Tweeslaapkamer-eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike rusbanke.

Die Eeenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal vir oornagverblyf of rugsakreisigers. Dit het 'n privaat ingang en is ook deel van die huis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Remainder Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hofstraat 37, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Remainder Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofstraat 37, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8bc9785582231eb43ed59e2cac56fa7bf08c21c368517952839582e3b1d1d22b547fabb4600d6555005ac28843775af9d4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 37 Hof Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.607587581867 22.199592175447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem