Skeerpoort Akkommodasie by Remhoogte Mountain Lodge | LekkeSlaap
+38

Remhoogte Mountain Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteweg, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 030 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Remhoogte Mountain Lodge is op ’n produserende plaas geleë en bied gerieflike eenhede wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied.

Gaste kan tussen 5 Crafters Lodge-eenhede of 3 Mountain Logde-eenhede kies. Die Crafters Lodge-eenhede deel die gebruik van ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai en aparte vuurput, asook ’n swembad en Jacuzzi.

Die 3 Mountain Lodge-eenhede is teogerus vir selfsorg en het elk ’n stoep, ingeboude braai-area en privaat parkeerplek. Die eenhede deel die gebruik van ’n gemeenskaplike swembad met gazebo, 'n Jacuzzi, boma en lapa. Wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek.

Elke eenheid het ’n privaat ingang, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en en suite-badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in alle eenhede, en party eenhede het kombuise wat ’n yskas, mikrogolf, stoof en oond het. Rook is verbode in die eenhede.

Die eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep of familie. Let asb. daarop dat die gemeenskaplike swembaddens nie omhein or bedek is nie, en kinders moet dus ten alle tye opgepas word. Remhoogte Mountain Lodge word via 'n grondpad bereik, en gaste moet navraag doen by die instansie oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Remhoogte Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Remhoogteweg, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Remhoogte Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteweg, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApn8Ep4icOLVH6r7vSwCzGUiZ8LIQnVHad7FrMqwAr6foAd6vGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 030  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Remhoogte Road, R12 Skeerpoort 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.782492 27.730457
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za