Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remhoogte Mountain Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Remhoogte Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en was so beïndruk met ons eenheid dat ons meer tyd daar sp.

Ons was aangenaam verras met die ruimheid, netheid en smaakvolle meubilering van die verblyf. Ook private braaiarea met uitsig op die berg en voorstoep met uitsig op die vallei. Voorwaar 'n bederf wegbreek geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Hi Dee
Hoop dit gaan goed.
Dit was wonderlik om julle hier te hê en baie dankie vir die goeie resensie! Hopelik sien ons julle gou weer.

Baie Dankie
Remhoogte Span

Remhoogte Mountain Lodge
Phil B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful place away from the hustle of Joburg.

We stayed for 1 night and were able to bring our 2 Yorkie pups with us. We were delighted to receive an upgrade to a 2-bed unit near the pool. The accommodation was excellent - clean, modern, and spacious. We also took the breakfast deal, and this was well worth it. We were looking for a very peaceful environment, and this was delivered! Our host was very accommodating. We will be staying again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean P
Saam met vriende

Relaxing, peaceful and hot.

We had a very pleasant stay. Staff were extremely helpful and welcoming. Walking possibilities were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja V

Highly recommended. Lovely venue and unit, with everything you need.

The unit was lovely and comfortable, peaceful, just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Hello Tanja

We thank you for a great review, and we are delighted that your stay with us was memorable. It was a pleasure having you here, we hope to see you again.

Thank you
Kind regards
Remhoogte Mountain Lodge

Remhoogte Mountain Lodge
Leendert Zietsman Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert Zietsman Z
Saam met vriende

Sal weer bespreek.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Hi Leendert

Baie dankie vir jou goeie resensie!

Ons is bly jy het jou tyd hier by ons geniet. Hopelik sien ons jou weer in die toekoms.

Baie dankie

Groete
Remhoogte Mountain Lodge

Remhoogte Mountain Lodge
Linda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was enjoyable.

It was a nice romantic getaway with my husband. So peaceful and lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Hi Linda,

Thank you for your lovely comment. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with your husband. We hope to see you again in the near future.

Have a great day.

Kind regards,
Remhoogte Mountain Lodge

Remhoogte Mountain Lodge
Andries W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie lekker, skoon, mooi, vriendelike behulpsame personeel. Het ekstra myl gestap om ons bagasie te akkommodeer terwyl ons op 'n ander uitstappie was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Hi Andries
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is bly jy het gekies om jou tyd saam ons te spandeer.
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms!
Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar vir jou familie.

Groete
Remhoogte Mountain Lodge

Remhoogte Mountain Lodge
Amoné H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoné H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, could have been cleaner.

We had a good stay for the night in order to attend a nearby wedding. The room was mostly clean and comfortable, just had a bunch of dead mosquitoes in the bed when lifting the covers, which was a bit gross. I would advise management to ensure that beds are clean before guests' arrival. Otherwise, it was good value for money and a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Hi Amone,
Thank you for your review. My sincere apologies for the oversight in doing our final check before your check in. I have taken it up with housekeeping who will in future be paying extra attention to this issue.
Regards, Sharon

Remhoogte Mountain Lodge
Jo C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo C
Gesin met tieners

Elegante kothuis waar jy rus en vrede kry.

Baie vriendelike, goeie diens verwelkom jou met jou aankoms. Die pragtige geuwel huisie het alles wat nodig is. Die Jacuzzi en swembad was skoon en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Hi Jo. Thank you very much for your wonderful review. It means a great deal to us. Brigette

Remhoogte Mountain Lodge
Michelle W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

A haven at the foot of a mountain.

So often when you book a getaway, you are nervous as to how the reality will compare to the beautiful photos used in the advertisement. We were so very pleasantly surprised, as the reality surpassed the advertisement. Our weekend home was tasteful and elegant, from the teaspoons to the beautiful linen and decor in the rooms. The peace and quiet of the surroundings were enhanced by the serenity inside the unit. Small touches like an emergency load shedding kit and fresh milk in the fridge make you feel welcomed. We enjoyed our stay and will most certainly visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Hi Michelle. Thank you so much for these beautiful comments. It was an absolute pleasure to host you and we are looking forward to your next visit. Regards, Sharon.

Remhoogte Mountain Lodge
Alta J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J
Saam met vriende

Regtig 'n aangename verblyf gewees!

Ons was aangenaam verras met die pragtige plek. Die kamers is modern, pragtig, netjies en skoon. Dit was heerlik om daar te bly. Beplan reeds volgende datums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie Alta. Ons sien uit na volgende keer. Groete Sharon

Remhoogte Mountain Lodge
Sonja L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Gesin met tieners

Fantasties en ruim, netjies en skoon met baie goeie diens!

Ons het in 'n lieflike huis gebly vir 'n gesin van 4. Pragtig ingerig met goeie kwaliteit linne, goeie matrasse, asook kombuis breekware. Die huis was mooi skoon en netjies. Die ligging is baie goed en veilig. Kragonderbrekings word beheer met 'n kragopwekker. 'n Heerlike buffet-ontbyt word bedien. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review. Ons het julle geniet as gaste enhoop julle sal weer kom kuier. Groete Sharon

Remhoogte Mountain Lodge
Johan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Vriendelik, behulpsaam, ekstra moeite, fantastiese blyplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Absolutely stunning.

The unit we had was very spacious and clean with little extras like fresh milk in the fridge for coffee and tea (which was also supplied). The outside was just as luxurious with a jacuzzi, swimming pool, gas braai and a lovely lapa. Can't wait to go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Hi Johan, we are so glad you had a lovely visit with us and are looking forward to welcoming you again soon. Regards,
Sharon

Remhoogte Mountain Lodge
Nadia F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia F
Enkelreisiger

Peaceful safe and warm.

Friendly host, room clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina C
Gesin met klein kinders

Was fantasties, veral die Jacuzzi.

Die verblyf was absoluut pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Dankie Carina. Ek is bly julle het dit geniet.

Remhoogte Mountain Lodge
Erica P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica P
Saam met vriende

Heerlike basis vir rondkuier en stap in die Skeerpoort-omgewing.

Heelwat staproetes, kuierplekke, mooiste natuur. Pragtige en skoon kamers. Gerieflike en genoegsame selfsorg-fasiliteite. Swembad en Jacuzzi met handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Erica.

Remhoogte Mountain Lodge
Warren D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soul recharging getaway!

It was such a lovely and peaceful stay. The lodge is off the beaten track which only made the stay more special. Would definitely recommend it for a weekend get away option. The owners were absolutely amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for your kind words. Sharon.

Remhoogte Mountain Lodge
Karel K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens. Baie vriendelike eienaars.

Ons is vriendelik ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Ontbyt uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Remhoogte Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie Karel. Ons waardeer die goeie resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Remhoogte Mountain Lodge
Alet A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons was baie goed ontvang by die Lodge. Alles is baie netjies en skoon. Ons het die Jacuzzi baie geniet. Ons sal definitief weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met vriende

Puik.

Die akkommodasie was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameron L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cameron L

A lux experience on a budget.

Remhoogte is well equipped for large groups. The owners were extremely friendly and professional. They made us feel welcome, handled every request but also stayed out of our hair when required. Keep in mind that the rooms are situated in 2 separate areas, mountain rooms being situated +- 1 km up the dirt road from the bottom rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simoné S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Die eienaar het ons kosteloos opgradeer na 'n groter eenheid met 'n volledige toegeruste kombuis, sitkamer en eetkamer. Hy het elke oggend kom inloer om te hoor of alles reg was. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet J

Uitstekend.

Ons verblyf by Remhoogte was uit die boonste rakke. Plek was skoon en netjies. Gasvrou het ons vriendelik ontvang en was so gaaf om ons uitkloktyd te verleng sonder enige ekstra koste. Ek beveel Remhoogte beslis aan. Enigste negatiewe opmerking is die pad na die woning is baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel D
Saam met vriende

Pragtig!

Baie mooi akkommodasie. Ons woning is opgradeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteweg, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApn8Ep4icOLVH6r7vSwCzGUiZ8LIQnVHad7FrMqwAr6foAd6vGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Remhoogte Road, R12 Skeerpoort 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.782492 27.730457