8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bosman Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Remi Lodge bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende op ’n plaas net buite Dullstroom. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die lodge beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir tot 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk ’n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die badkamers het elk ’n stort, bad, toilet en ’n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe. eetgerei en breekware toegerus is.
Ander geriewe sluit ’n ysmasjien, wynverkoeler, 2 staanverwarmers op die stoep en ’n koffiemasjien in.
Die oopplan-sitarea het lekker banke, ’n kaggel en ’n platskerm-TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is lieflike braaigeriewe wat gaste kan gebruik.
Gaste kan gaan visvang in die dam wat vol forel is of net met ’n drankie ontspan en die pragtige platteland bewonder.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 207
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Bosman Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Remi Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bosman Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang