LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Remini | LekkeSlaap
+15

Remini

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 54, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Remini is 'n tuinwoonstel in 'n doodloopstraat in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die perseel grens aan die Noorsekloof Natuurreservaat met 'n ryk voëllewe. Die private dek bo, bied 'n pragtige uitsig oor die see en die Noorsekloof Natuurreservaat. Die verblyf is ideaal vir 2 tot 3 volwassenes of vir 'n gesin bestaande uit 2 volwassenes en 1 of 2 kinders. Remini huisves ongelukkig geen groepe matrieks of studente nie.

Dié ruim eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n aparte toilet. Die aparte sitarea het ook 2 enkelbeddens en 'n TV met volle DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ruim stoep met braaigeriewe.

Remini is ongeveer 800 meter van die strand, winkels en 'n familierestaurant. WiFi is beskikbaar.

Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Remini sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Remini
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Leadwoodstraat 54, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Remini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 54, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG07fW6SoReO8QFCE7YnmenU3VyquMDvhqjCqNzVxh6h5G6Etje?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 54 Leadwood Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.0366069 24.924575
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!