Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rendezvous

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Rendezvous
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anmari G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anmari G
Saam met vriende

Baie lekker.

Was baie lekker, maar ek het wel 'n paar gebreekte goed gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arrie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie P

Ons verblyf in Rendezvous was een groot plesier. Die huis is baie netjies en funksioneel ingerig en die uitsig iets om oor te droom. Ons het die ruim stoep ten volle benut (dit sluit die gasbraaier in). Die eienaar het alles moontlik gedoen om die plek mooi en veilig te hou. Ek kan Rendezvous met groot vrymoedigheid aanbeveel as 'n besondere plek om jou geestelike en emosionele "batterye" te kom laai. Baie dankie Gavin dat jy Rendezvous beskikbaar stel vir ander mense soos ons!

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hallo Arrie
Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie, dit word hoog op prys gestel deur my vrou en myself.
Dit is 'n plek waar ons gereeld ons batterye herlaai!
Ons sien uit daarna om jou weer in die nabye toekoms te huisves.
Gavin en Sharon

Rendezvous
Suzelle C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle C
Saam met vriende

Fantastiese uitsig, rustig.

Ongelooflike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Suzelle, Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves. Gavin

Rendezvous
Robert S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert S

Gerieflike kuierhuis met besondere ligging.

Ruim, gesellige huis met besondere kuierdekke in dig begroeide hange met 'n uitsig oor rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Robert. Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves. Gavin

Rendezvous
Charmaine W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine W
Gesin met klein kinders

Boesmans-kuier.

Rendezvous is pragtig. Dekor keurig gekies. Heerlike stoep vir 'n kuiertjie met 'n wyntjie terwyl jy uitkyk oor die Boesmansrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Charmaine
Baie dankie vir u resensie.
Ons hoop julle kom terug om nog n wyntjie weer te geniet op die stoep!
Gavin

Rendezvous
Deonavan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deonavan J
Gesin met tieners

Awesome weekend.

The place is very neat and comfortable. Very relaxing and a great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Deonavan, many thanks for your review, we look forward to hosting you again.
Gavin

Rendezvous
Eliz O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliz O
Saam met vriende

Pragtig.

Baie gerieflike huis. Baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Eliz
Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves.
Gavin

Rendezvous
Charlene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik gewees. Rustig met pragtige natuurskoon. Net wat jy nodig het om weg te kom van die gejaag van dit stad.

Alles was perfek en pragtig. Partykeer het mens net die wegbreek nodig en stilte en natuurskoon. In die oggend word jy gegroet deur voëltjies en partykeer 'n apie of twee. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand wat wil wegkom van die stad se gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Liewe Charlene, baie dankie vir u resensie, ons sien uit daarna om u weer te huisves. Gavin

Rendezvous
Christine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O
Gesin met klein kinders

Rustig, rustig, pragtig!

Het baie lekker gebly, ruim stoep en lekker plekkie om te sit langs die rivier en voëltjies kyk. Beslis die beste plek om af te sluit van die buitewêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Liewe Christine, baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves. Gavin

Rendezvous
Angela W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela W

Beautiful view in a peaceful setting. Enjoyed the outside relaxation areas particularly.

We enjoyed our stay and any issues which arose were resolved quickly. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Angela
Many thanks for your review, We look forward to hosting you again!
Gavin

Rendezvous
Adel B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Ons het ons 11 jaar huweliksherdenking hier spandeer. Plek is pragtig, ingerig met alles wat nodig is. Baie baie netjies. En bonus is natuurlik om soggens deur voëls wakker gemaak te word en heeltyd op die Boesmansrivier uit te kyk. Gaan beslis terug met die gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde.
Ons sien daarna uit om jou en jou gesin binnekort te huisves.

Rendezvous
Joy V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy V
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Huislike atmosfeer, pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Baie dankie Ria. vir u resensie. Ons sien daarna uit om u weer te huisves.

Rendezvous
Ria J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J
Gesin met klein kinders

Rustig, 'n voëlparadys.

Ons het die naweek baie geniet. Stilte en natuur is wonderlik. Plek het alles wat mens nodig het. Beddens slaap lekker. Sal weer gaan. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Baie dankie Ria vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves.

Rendezvous
Gaynor R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gaynor R
Gesin met tieners

Rustig en veilige area met pragtige blyplek met pragtige uitsig oor rivier.

Baie lekker gekuier en het goeie tyd gehad. Genoeg slaapplek vir almal. Ouers het 'n goeie ruskans gekry van die besige stadslewe af en almal het hulle geniet. Sal enige tyd weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Liewe Gaynor, Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves. Gavin

Rendezvous
Teresa S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa S
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Als was mooi skoon en netjies.

Sal defnitief aanbeveel. Pragtige uitsig en atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves.

Rendezvous
Alex V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V
Saam met vriende

Skoon. Uitsig. Gerieflik.

Netjiese verblyf. Baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves.

Rendezvous
Lucinda M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda M
Saam met vriende

Heerlik, gesellig op stoep om groot tafel gekuier. Bietjie verken.

Die hele opset is pragtig en netjies met 'n aangename uitsig. Sundowner op uitkykdek. Eendjies op die rivier. Baie mooi. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Liewe Lucinda
Baie dankie vir u resensie, ons sien daarna uit om u weer te huisves.
Gavin

Rendezvous
Shelley P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley P
Gesin met tieners

Amazing house to stay in, so well stocked and beautifully kept.

Super clean and neat with the most beautiful views. Would definitely recommend this place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Shelley
Many thanks for providing us with a review.
We look forward to hosting you and your family again in the future.
Congratulations to your sister on her graduation.
Stay safe.
Gavin & Sharon

Rendezvous
Gert N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert N
Saam met vriende

Pragtige plek met baie mooi uitsig; gerieflik ingerig.

Omdat ek gewoonlik saam met my getroude kinders vakansie hou, sal ek 3 slaapkamers met 3 dubbel/-beddens verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en vir seker die regte plek as jy wil rus.

Die omgewing skep 'n atmosfeer om net van als te vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Johan, baie dankie, ons hoop om jou binnekort weer te sien. Gavin & Sharon Cullen

Rendezvous
Antoinette E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Gesin met klein kinders

Pragtige natuurskoon en gerieflike verblyf.

Ruim, gerieflike woonstel. Dis lekker om op die uitkyk deck te sit en na die rivier en verskillende voël spesies te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Antoinette,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Gavin & Sharon Cullen

Rendezvous
Nicole V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful destination.

Fantastic destination to recharge a person's batteries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Nicole
Many thanks for your review.
We look forward to hosting you again.
Gavin and Sharon

Rendezvous
Albie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie V

Baie lekker gebly sal definitief weer gaan.

Baie netjies en goed toegerus. Heerlike plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Albie, many thanks for your positive review, great that you had a good time.
Gavin & Sharon

Rendezvous
Awie W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie W
Saam met vriende

Goed vir die siel!

Dis die 2de keer wat ek hier gebly het nou al,en ek kan met 'n eerlike hart se die plek is asemrowend mooi! Daar sal definitief 'n derde keer wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Awie and Monique,
Many thanks for your positive comments.
We are pleased you had another great time and we look forward to your return soon.
Gavin and Sharon

Rendezvous
Rosette J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosette J
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf en omgewing.

Baie netjiese huis met alle benodighede en asemrowende uitsig oor die Boesmansrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Goeiedag Rosette, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Groete, Gavin en Sharon Cullen.

Rendezvous
Jacques D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Pragtige plek.

Die plek wat regtig baie nice gewees. Daar is niks om van te kla nie. Alles wat jy benodig vir 'n paar dae weg van die huis word hier voorsien. Net die WiFi is nie soos volgens die advertensie nie. Maar die res is net fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Goeiedag Jacques,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.

Ons het ons WiFi-aanbod opgedateer om duideliker te wees want ons kan nie gratis WiFi aanbied nie.

Groete,
Gavin en Sharon Cullen

Rendezvous
Mike & Jenni M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mike & Jenni M
Gesin met tieners

Beautiful setting and real attention to detail.

Rendezvous is a must for any one who does DIY, the finishing is perfection, so many good ideas I have taken from this property, the setting, view over the river and bird life in the garden are second to none! The agent was extremely helpful and nothing was too much trouble. There does seem to be a heightened awareness of security in the area but this was the only concern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Jenni, many thanks for your positive feedback and complimentary remarks. The bird life seems to always put up a good show.
The heightened security measures are only there with the best interests of our guests in mind. We feel one can never be too safe in this day and age.
Gavin and Sharon Cullen.

Rendezvous
Michael O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

I found the experience to be thoroughly enjoyable.

The general consensus amongst my family was that we did not spend enough time at the location, they enjoyed it so much. I would recommend it to anyone looking for some peace and tranquillity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Michael
Many thanks for your comments.
We look forward to your return!
Gavin & Sharon Cullen

Rendezvous
Anneke F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F
Gesin met klein kinders

Absoluut fantastiese verblyf, baie netjies en gerieflik.

Ons as gesin met twee jong kinders was vir seker verras met ons aankoms by Rendezvous, nie net met die prentjiemooi uitsig oor Boesmansrivier nie, maar ook die pragtige, praktiese akkommodasie wat Rendezvous bied. Alles was so plesierig en ontspanning op sy beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drica G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drica G
Saam met vriende

Excellent, will definitely go again.

It is absolutely a lovely place to stay. It is neat and clean, the decor, everything is fabulous. The owner is very friendly and so is Robyn who came to open for us. Thanks once again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rendezvous se terugvoer

Hi Drica,
Many thanks for providing us with such a positive review.
We value your comments and look forward to hosting you again.
Gavin and Sharon Cullen.

Rendezvous
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzersingel 20, Rivers Bend, Boesmansrivier, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASFOmGCxjdNFjbPtaG4KqjanOA7TIOhDLV2ZzCrnAbgUQBNrZ4m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 20 Coetzer Crescent Rivers Bend 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.675454 26.6483339
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem