LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rendezvous | LekkeSlaap
+30

Rendezvous

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 36, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Rendezvous is in Porterville en bied ruim en suite-slaapkamers.

Lees 'n lekker boek in die sitkamer, kry 'n drankie of iets te ete in die lieflike restaurant of kroeg terwyl jy na 'n sportkanaal kyk. Alternatiewelik kan jy in die tuin sit en uitkyk oor die ongelooflike berg-uitsigte. Die restaurant is ingerig vir intieme funksies, troues en konferensies, en kan tot 60 gaste akkommodeer.

Daar is ook 'n wasgoeddiens, geriewe vir gestremdes, lugversorging, TV, internet en veilige parkering.

Daar is sewe en-suite kamers wat pragtig in natuurlike kleure versier is om by te dra tot die ontspanne atmosfeer.

Verwag goeie geriewe, goeie kos en vriendelike personeel by Rendezvous in Porterville. Die dorp is 'n rustige een met baie aantreklikhede (soos watervalle) in die nabyheid. Dis die ideale oorstopplek wanneer dele van die Wes-Kaap verken word.

Ons nooi jou uit om 'n naweek hier in Porterville te kom spandeer. Jy sal definitief langer in hierdie rustige plek wil bly. Pak jou tasse en kom na Rendezvous vir 'n onvergeetlike vakansie!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 62 resensies vir Rendezvous
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 36, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rendezvous het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Porterville Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 36, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4M2JjMjdhLWRkODctNGFjMy05Y2ZmLTZjMjI5MTVhNjk0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag(plek vir 2) 62 5 1 5 36 Voortrekker Road Porterville 6810 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.01174493906 18.993738591671
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!