Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rene's Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benguellastraat 18, Galjoenduin, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rene's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Langebaan. Dis ideaal vir diegene wat uit die stad wil wegbreek, want dit is afgesonder en privaat. Die kothuis is naby 'n winkelsentrum en restaurante.

Dié huis beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 1 kamer met 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, bad en toilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale.

Die kombuis lei ook na 'n groot onderdak-area buite met braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Rene's Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Rene's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Benguellastraat 18, Galjoenduin, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rene's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benguellastraat 18, Galjoenduin, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56a0b02e481cbce8f24cfdaa22b87a41ba78a87d8b71567d2789a42f0f9bbf474fbda8daf607675801061db1de86608fb58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 18 Benguella Street Galjoenduin 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.082895764588 18.040932789445