LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rensburghoek Gaste Plaas | LekkeSlaap
+21

Rensburghoek Gaste Plaas

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Rensburghoek Gaste Plaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tersia S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S
Saam met vriende

Dit was fantasties, die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en sal ek beslis teruggaan om daar te gaan kuier!

Die Gasteplaas was net wat ons nodig gehad het, rustig, veilig en die persone met wie ons kontak gehad het op die plaas was vriendelik en ons het lekker saam gekuier.

Alrike F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrike F
Saam met vriende

Excellent service, food and the place to relax.

We loved our stay there. We were really looked after from the moment we booked until we left. Chilling under the trees after a busy week was great. The room was comfortable and clean. The meals were great.

Adam C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adam C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Was n baie lekker plek om uit te rus. Met vriendelike mense.

Rensburghoek Gaste Plaas's terugvoer

Dankie Adam, dis so lekker om mense te verwelom wat waardeer wat ons bied!!

Rensburghoek Gaste Plaas
Derick O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Dis netjies en naby alles.

Rensburghoek Gaste Plaas's terugvoer

Baie Dankie Derick, dit was heerlik om jul hier te he, lekker gesels.

Rensburghoek Gaste Plaas
Rupert B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert B
Enkelreisiger

Gasvryheid op sy beste met heerlike kos!

Hartlike gasvryheid, pragtige omgewing, kos uit die boonste rakke en waarde vir jou rande. Hoogs aanbeveel!

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuPC5u29v1azVfz3OjNIMBwBliWMPO9Nt6FNjOVl0bSjGu6wfRn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 R26 Road Ficksburg 9730 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.795206754426 28.019282870729
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!