Paradyskloof Akkommodasie by Rest Collection Deck Studio | LekkeSlaap
+24

Rest Collection Deck Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest Collection Deck Studio bied selfsorgverblyf op 'n boetiek-wynplaas in Stellenbosch wat in vonkelwynproduksie spesialiseer. Dié privaat ateljee het 'n sondek op die dak en bied 'n uitsig op Stellenbosch se berge en oor die Blaauwklippen-vallei.

Dié luukse ateljee is oopplan en beslaan 70 m². Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, dennehoutkaste en 'n berg-uitsig. Die badkamer is groot en modern met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n kaggel, lugversorging, 'n slim-TV en onbeperkte WiFi. Die ateljee het ingeboude Bluetooth-luidsprekers en raakskerm-ligte.

Die privaat sondek op die dak het sonstoele, 'n sambreel en 'n pragtige uitsig op Stellenbosch se berge en oor die Blaauwklippen-vallei.

Slaapplek

’n Bespreking by Rest Collection Deck Studio sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaO3doIeaKvPuqS9adZe9NDkT0GFUcP3waGDc7bMhMHDb65fc4N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) Chabivin Farm Blaauwklippen Road, Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.973388957321 18.852742456406
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za