LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rest Collection Deck Studio | LekkeSlaap
+26

Rest Collection Deck Studio

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Rest Collection Deck Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charné C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné C
Gesin met klein kinders

Stil en rustige wegbreek.

Ons het ons tydjie baie geniet by julle. Dit was perfek vir ons geleë. Die mense wat ons plek kom skoonmaak het was uiters vriendelik, veral die tuinman. Die plekkie was smaakvol en so goed toegerus met als wat ons nodig gehad het en nog meer. Dankie vir 'n baie spesiale wegbreek.

Izanne W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, privaat, veilig, skoon, baie goeie diens.

Rest Collection Deck Studio is 'n uitmuntende keuse vir 'n vakansie of oornagverblyf, ons sal dit definitief weer bespreek en is ongelooflik gelukkig met die keuse.

Nadia R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, netjies, rustig, gerieflik.

Ons het vreeslik lekker gebly by Rest Collection Deck Studio. Dis vreeslik mooi en netjies. Daar was alles wat ons kon nodig hê en nog meer.

Sune G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and enjoyable.

I was very impressed by this place, had everything we needed and more! Thank you!

Robyn E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and absolutely beautiful.

We had the most amazing time. It is so peaceful, beautiful and the perfect little getaway.

Jaylynne R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaylynne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I am still in awe about the accommodation. Rest Collection definitely deserves 5 stars. Such friendly owners and they always make sure that you are comfortable. It's worth going back to!

The deck studio is an absolute bliss. Perfect for a couples getaway.

Charne C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a very pleasant breakaway.

Celebrated my partner’s birthday and had such a great time! The location is nice and private, close to shops yet you still feel completely free from the city life. Will definitely visit again.

Shaneen B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en rustige omgewing nie ver uit die stad nie.

Ons het elke oomblik geniet. Gebraai heeldag omtrent spanteer in die bederfbad. Pragtige plek as jy nie te ver wil wegbreek uit die stad nie.

Nicole G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect!

We loved our stay and will be going back again soon with friends!

Charné V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had such a lovely time there. Enjoyed every minute of it and did not want to leave.

Sien sterre.

Theodore A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore A
Gesin met klein kinders

Excellent value for money and beautiful fittings.

Beautiful fittings and features. Hot tub was amazing and very comfortable stay.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chabivin Plaas, Blaauwklippenpad, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpOEiGIksv6KcDvqRXFDznCwWxXEO6Mv3JTvTTcfwyqGzFouvT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Chabivin Farm Blaauwklippen Road, Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.973388957321 18.852742456406
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!