Rest-a-While Guest House
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R735 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rest-a-While is in Pretoria-Oos, naby die R21 net 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Gaste het maklike toegang tot die N4 na die Krugerwildtuin/ Panoramiese Roete en die N1 na die noorde.
Die verblyf is ruim en smaakvol versier, en ideaal vir privaat- en sakereisigers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, waaier/verwarmer en ondervloerse verhitting, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, gratis WiFi, en 'n TV met DStv se Hotelpakket. Die kamers word daagliks skoongemaak. Gaste het ook toegang tot 'n seisoenale swembad en braaigeriewe. Soggens word 'n Engelse ontbyt teen 'n ekstra koste voorgesit.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die verblyf is naby die Kloof en Pretoria Oos Hospitaal, verskeie trou-venues, Menlyn Arena en Casino, Moreleta Auditorium, en natuurreservate. Hoërskool Waterkloof is net 2,5 km van die perseel af en daar is ook ander laerskole in die area.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Rest-a-While Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Elarduspark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buccaneer-straat 611, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom