Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest-A-Wyle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Willow Place 416, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rest-A-Wyle is 'n troeteldiervriendelike huis in Morganbaai in die Oos-Kaap. Dit is die ideale vakansiehuis vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en ontspannende wegbreek naby die see.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.

Daar is 2 rondawels op die perseel. Een het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die ander het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n ontbyt- en 'n sitarea met 'n yskassie en 'n ketel.

Alle slaapkamers het plafonwaaiers en alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Gratis WiFi, braaigeriewe en parkeerplek agter 'n elektriese hek en in 'n dubbelmotorhuis waar die wasmasjien gehou word, is beskikbaar. Die verblyf het 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag gebruik kan word en daar is 'n gas- en elektriese geiser. Verder is daar tenks wat water na die huis pomp indien nodig.

Gaste kan by die strand gaan swem of 'n maaltyd by Salty Restaurant, wat binne maklike bereik geleë is, geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Rest-A-Wyle sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Willow Place 416, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Willow Place 416, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA855ec0af8a45fd75cdd51cea6bf0505e8f4987ff6a9f1fe59918a4bc7e28d6e1cd8c04167eb4ce97bb74f96c6f562f3d6ae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 416 Willow Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 12:00 -32.707035 28.337724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem