LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rest Assured | LekkeSlaap
+8

Rest Assured

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofstraat 53, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rest Assured is in die hartjie van Hillcrest geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike B&B wat stapafstand van die Old Heritage Market, nou bekend as die Oxford Centre, af is. Die Oxford Centre bied verskeie wegneemete-winkels restaurante en ander winkels.

Verblyf word aangebied in 4 en suite-slaapkamers wat elkeen hul eie privaat ingang het. Elke kamer beskik oor 'n dakwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n gasvryheidskinkbord en 'n verwarmer vir die koue wintermaande. In 2 van die kamers is daar 'n slaapbank vir kinders. Gaste het ook toegang tot WiFi.

Die B&B het oorgenoeg parkeerplek agter elektroniese hekke, sowel as 'n swembad met 'n veiligheidsnet, 'n tennisbaan, en 'n somerhuisie met braaigeriewe by die swembad. Gaste word 'n Kontinentale of volledige Engelse ontbyt bedien. Kredietkaartgeriewe is beskikbaar en jou gashere praat vlot Frans.

Oorkant die pad en stapafstand vanaf die B&B, is die Lillies Quarter Leefstylsentrum met 3 lieflike restaurante: Oscars Cafe Hillcrest, Olive & Oil, en Lupa Osteria. Gaste kan die die natuurlike kloof met pragtige staproetes, piekniekplekke en watervalle besoek. Daar is verskeie gholfbane in die omgewing en die B&B is stapafstand vanaf 'n oefenbof. Hillcrest is ook die beginpunt van die baie gewilde Vallei van 1000 Heuwels met toeriste-besienswaardighede en -kunsvlytwinkels.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Rest Assured
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ou Hoofstraat 53, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rest Assured het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofstraat 53, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZjVkNmE4LTBlOGEtNDAyNy05MWY5LTUyZDFlYzhjOGVhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 53 Old Main Road Gillitts 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.789159966684 30.775833139881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!