LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Weltevreden Park

Rest AssuredPrime picks icon.

Prime picks icon.


2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Sonneblom Avenue, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Rest Assured bied gerieflike verblyf in 'n privaat kothuis, op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Rest Assured is in Weltevredenpark geleë, met maklike toegang tot winkels en eetplekke. Die kothuis is ideaal vir paartjies, sakereisigers, enkelreisigers of paartjies met jonger kinders.

Dié oopplan-kothuis het 'n dubbelbed, 'n aparte badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie, sitarea en eetarea. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n etenstafel, rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Bykomende slaapbank is beskikbaar vir kinders. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, asook komplimentêre tee, koffie en melk. Die gebruik van die swembadarea kan vooraf gereël word.

Rest Assured is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek met toegang tot klinieke, die Palm Court-winkelsentrum, Hillfox-winkelsentrum, Town Square-winkelsentrum, Constantia Office Park en Clearwater Mall.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tessa O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Rustige en skoon verblyf.
Jul 2026
Elanda R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! Would definitely recommend! Wonderful! The hosts are so kind and accommodating. The unit is neat, tidy and beautifully furni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Petro V
5.0
Gemaklik, skoon, goeie area, veilig. Home away from home! Baie netjies en rustig. Die gasheer was baie behulpsaam en het ons op ons gemak laat voel. A...
Sien meer
Mei 2026
Keith & Maureen W
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient. It was excellent and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Janette V
Gesin met tieners
5.0
Het dadelik baie welkom gevoel. Was 'n klein rukkie daar, basies net aand om te slaap. Was maar in en uit.
Feb 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tessa O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lekker gebly. Rustige en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanda R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Fantastic! Would definitely recommend! Wonderful! The hosts are so kind and accommodating. The unit is neat, tidy and beautifully furnished!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desire
Rest Assured
Thank you, Elanda.

Petro V
1 nag
5.0
Mei 2026

Gemaklik, skoon, goeie area, veilig. Home away from home! Baie netjies en rustig. Die gasheer was baie behulpsaam en het ons op ons gemak laat voel. Alles is daar wat mens nodig het. Sal die verblyf definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desire
Rest Assured
Dankie Petro Ek waardeer jou terugvoer.

Keith & Maureen W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Convenient. It was excellent and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Het dadelik baie welkom gevoel. Was 'n klein rukkie daar, basies net aand om te slaap. Was maar in en uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desire
Rest Assured
Baie dankie

Nadia E
Kort verblyf
4.6
Aug 2026

Quiet, friendly, no hassle. Friendly hosts, I felt safe, it was quiet, loved how easy it was to use the Smart TV as I am not good with electronics.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sean H
1 nag
5.0
Okt 2025

Great place to stay. The WiFi was not great, perhaps a service provider issue, but it worked well enough. The TV was buffering due to a weak signal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond Jeffrey E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pleasant. All you need. Excellent accommodation and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desire
Rest Assured
Thank you so much! It’s been a pleasure hosting you.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Rest Assured het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 13:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Selfsorg
Yskas, mikrogolf en tee-en koffiemaakgeriewe.

Gebruik van die swembadarea kan vooraf gereël word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Sonneblom Avenue, Weltevredenpark, Roodepoort, 1709, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cf32dbda2ccf2acb5023be4278c608f57b613e1c437c2459058ca3f13d6881da8c6abff4c7c49dd3c7181febe7879563b84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 25 Sonneblom Avenue Weltevredenpark 1709 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.125821442262 27.92809033044