LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rest Assured | LekkeSlaap
+8

Rest Assured

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Rest Assured
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jan T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Jacqui het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons ons kamer kon kry al het sy 'n familiekrisis gehad. Die kamer was skoon en netjies en ons het die volgende oggend presies op ons verlangde tyd 'n heerlike warm, vol ontbyt saam met jogurt en vrugteslaai gekry. Die perseel is veilig en die tuin 'n lushof. Ons verblyf daar was regtig aangenaam. Jacqui het ons ook kom waarsku dat hul loadshedding tussen 18:00 en 20:00 sal ervaar en dus kon ons in daardie tyd heerlik by 'n restaurant gaan eet. Ek moet ook noem dat ons slegs 24 uur voor aankoms bespreek het en als was nogtans 100%.

Rest Assured's terugvoer

Thank you Cecile, for your lovely words.
I certainly hope that we will be seeing you again in the future.

Rest Assured
Alischa M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alischa M
Gesin met klein kinders

Lovely stay and highly recommended.

Jacqui was very accommodating with our little one and we enjoyed our stay very much. Would highly recommend Rest Assured.

Sandra G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en vinnige toegang vanaf snelweg!

Ons het aangename oorgeslaap vir 1 nag, wat 'n lekker ontbyt die volgende oggend in 'n baie mooi versierde eetkamer voor die binnehof ingesluit het. Veilige parkeerplek van die straat aff was 'n bonus. Ons sal sekerlik terugkeer vir 'n ander verblyf en die verblyf sterk aanbeveel. Dankie dat julle ons so gemaklik en welkom laat voel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and quick access from freeway!

We had a most enjoyable 1 night sleepover which included a tasty breakfast the next morning in a very nicely decorated dining-room off the courtyard. Off-street, secure parking was an added bonus. We would certainly return for another stay and highly recommend the accommodation. Thank you for making us feel so comfortable and welcome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michelle V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Mooi verblyf. Vriendelike diens.

Gerieflike verblyf vir kort periodes asook langer. Vriendelike mense. Ontbyt is ingesluit en die kamers is mooi en ruim.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofstraat 53, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZjVkNmE4LTBlOGEtNDAyNy05MWY5LTUyZDFlYzhjOGVhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 53 Old Main Road Gillitts 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.789159966684 30.775833139881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!