LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rest@Blake | LekkeSlaap
+23

Rest@Blake

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Rest@Blake is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë en is naby 3 bekende hospitale: Rosepark, Pasteur en die Nasionale Hospitaal. Hospitaalpasiënte, besoekers, gaste met vakansie en sakereisigers is almal welkom.

Die verblyf is 'n gerieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kothuis bied slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat oorgetrek is met 100% katoenperkallinne en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, eetgerei, breekware en basiese kombuisware. Ons voorsien tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Die leefarea is ingerig met 'n gehalte dubbelslaapbank en 'n plasma-TV met volledige DStv.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat tuin met sy eie braaigeriewe. Daar is ook veilige, oop parkeerplek engaste ontvang hul eie afstandbeheer.

'n Kontinentale ontbyt in 'n mandjie kan op versoek by die kothuis afgelaai word. Gevriesde etes, braaipakke en wasgoedgeriewe is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Rest@Blake sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 93 resensies vir Rest@Blake
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rest@Blake het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1OTA1ZjYxLTk5NjYtNDZkMS1iOGU2LWJiMjBjOWUwNTQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 4 persone) 93 5 1 5 12 Kolonel Blake Street Fleurdal 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.15078859774 26.195569038391
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!