LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Restio River House | LekkeSlaap
+22

Restio River House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneweg 577, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Restio River House is 'n mooi selfsorghuis op die oewer van die rivier. Die huis is in die kusdorpie, Pringlebaai, en is loopafstand van die strand af.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers waarvan 4 en suite-slaapkamers is. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die vyfde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Drie van die en suite-badkamers het elkeen 'n bad en die vierde en suite-badkamer het 'n stort. Die vyfde slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die huis het 'n oopplan-uitleg en daar is 2 vuurmaakplekke waarvan 1 geoutomatiseer is. In die somer kan gaste die huis oopmaak en die heerlike somer-briesie geniet. Die huis bied moderne toebehore, sekere DStv-kanale, WiFi, 'n Sonos-musiekstelsel, en geoutomatiseerde blindings.

Aktiwiteite in die huis sluit tafeltennis, pool en tafelsokker in. Daar is ook lieflike uitsigte vanuit die huis en sitareas buite. Restio River House is die ideale wegbreek vir 'n seevakansie in verwelkomende, gesofistikeerde en moderne verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Restio River House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Anneweg 577, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf R9 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneweg 577, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxzOWtIZjZxVEugcqVHUiqIdKCZdyWMOZdSNad5GjhowsiQVdQz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 250  per nag (plek vir 10) 577 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.340224 18.832728953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!