+33
Room 2
Vanaf R725
R 725 R 653
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is die kamer toegerus met 'n TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg, met 'heat&eat' geriewe en eerliksheidsyskas met lekkergoed en koeldranke. Koste van laasgenoemde is opsioneel Indien geriefsmaaltye (heat&eat verskaf deur gasheer) verlang word, moet vooraf reelings getref word om vars maaltye in te kry

Huisreëls

Spoedbeperking: Respekteer asseblief die spoedbeperking van 20 km/h binne die oord.

Verkeersvloei: Neem asseblief kennis van die eenrigtingpaaie soos aangedui deur die padtekens.

Navrae: Vir enige vrae of hulp, kontak asseblief die gasheer direk. Moenie die noodnommers wat by die hek gelys word vir algemene navrae gebruik nie.

Konnektiwiteit: Mobiele ontvangs is beperk binne die residensiële area. Wi-Fi is egter by die hekke beskikbaar indien u die gasheer van buite die oord moet kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 1
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

...

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Balkon
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Mikrogolfoond
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg, met 'heat&eat' geriewe en eerliksheidsyskas met lekkergoed en koeldranke. Koste van laasgenoemde is opsioneel. Indien geriefsmaaltye (heat&eat verskaf deur gasheer) verlang word, moet vooraf reelings getref word om vars maaltye in te kry

Huisreëls

Spoedbeperking: Respekteer asseblief die spoedbeperking van 20 km/h binne die oord.

Verkeersvloei: Neem asseblief kennis van die eenrigtingpaaie soos aangedui deur die padtekens.

Navrae: Vir enige vrae of hulp, kontak asseblief die gasheer direk. Moenie die noodnommers wat by die hek gelys word vir algemene navrae gebruik nie.

Konnektiwiteit: Mobiele ontvangs is beperk binne die residensiële area. Wi-Fi is egter by die hekke beskikbaar indien u die gasheer van buite die oord moet kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R725
R 725 R 653
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb81ea2bf24903125dc7366beb10153090e3964898af89eb112ceb79682067180540088ccb913e898ddc78944430a76d05f85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R725 nouVanaf R653 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 43 Maalgate Street Monate Resort 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054502266682 22.39723486627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang