+33

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 30 Jun 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 30 Jun 2026.
Prys sluit in
Room 1
Selfsorg, met 'heat&eat' geriewe en eerliksheidsyskas met lekkergoed en koeldranke. Koste van laasgenoemde is opsioneel.
Indien geriefsmaaltye (heat&eat verskaf deur gasheer) verlang word, moet vooraf reelings getref word om vars maaltye in te kry
Room 2
Selfsorg, met 'heat&eat' geriewe en eerliksheidsyskas met lekkergoed en koeldranke. Koste van laasgenoemde is opsioneel
Indien geriefsmaaltye (heat&eat verskaf deur gasheer) verlang word, moet vooraf reelings getref word om vars maaltye in te kry
Huisreëls

Spoedbeperking: Respekteer asseblief die spoedbeperking van 20 km/h binne die oord.

Verkeersvloei: Neem asseblief kennis van die eenrigtingpaaie soos aangedui deur die padtekens.

Navrae: Vir enige vrae of hulp, kontak asseblief die gasheer direk. Moenie die noodnommers wat by die hek gelys word vir algemene navrae gebruik nie.

Konnektiwiteit: Mobiele ontvangs is beperk binne die residensiële area. Wi-Fi is egter by die hekke beskikbaar indien u die gasheer van buite die oord moet kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R725
10 % AF
R 725 R 653
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R725
10 % AF
R 725 R 653
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R725
10 % AF
R 725 R 653
per nag (plek vir 2)
Bespreek

43 Maalgate Street, Monate Resort, George, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb81ea2bf24903125dc7366beb10153090e3964898af89eb112ceb79682067180540088ccb913e898ddc78944430a76d05f85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R725 nouVanaf R653 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 43 Maalgate Street Monate Resort 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054502266682 22.39723486627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang