LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Gastehuis in Vanderbijlpark

Retro Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Warren B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent, will definitely use them again. Very clean and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie M
1 nag
4.8
Jun 2025

Die blyplek was skoon en netjies. Die TV het nie gewerk nie en geen WiFi. Skoon en netjies. Veilige parkering. Alhoewel ek 'n spesifieke kamer bespreek het, is ek in 'n ander kamer geplaas wat baie kleiner voorgekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2026

Skoon maar nie so mooi nie. Baie skoon maar nie 5/5 nie. Paar goed gebroke. Venster maak nie mooi toe nie, maar daar is darem 'n heater. Stort mors baie water. Handdoekreling gebroke. Een handdoek vir 2 mense werk nie. As jy hier inkom, is daar 'n snaakse reuk in die kamer en dit was nie vir my lekker nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lethibile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Jannie De Waal Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf878294079f5fb821eb87f9f56db8977c52d5502a1e1b98d68c31f3446e49c778539d23c798b18bfb4b3ad000d5a1f9dd41a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 17 Jannie De Waal Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7130147 27.8356761
Soek in 'n groter streek