Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retro Motel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Retro Motel
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Interesting setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik! Gasvry, vriendelike ontvangs, kamers is netjies en skoon.

Ons het 'n funksie in die omgewing gehad en wou graag so naby moontlik oornag. Hulle het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer - van ons kollegas het ook daar oornag. Die kamers is baie netjies en skoon en ons het die koffie en beskuit baie waardeer. Hul vriendelikheid en gasvryheid is onverbeterlik. Ons sal beslis weer daar aanklop as ons in die omgewing is. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Baie dankie, Antoinette! Waardeer jou opmerkings, hoop werklik ons sien julle binnekort weer! Baie seen vir die Kerstyd!

Retro Motel
Jaco K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Ja, dit was lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Baie dankie Jaco!

Retro Motel
Christine N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Trou-aand.

Die bruidegom het die plekkie gebruik om reg te maak saam met sy gevolg. Met aankoms teen 12 uur middernag was die kamer 'n heerlike tuiste vir die nag. Ons sal vir seker weer daar gaan wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Hi Christine, dit was 'n voorreg om deel te wees in 'n nuwe lewenspad se begin. Ons wens julle net die beste toe vir die toekoms!

Retro Motel
Helena D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met vriende

Perfect stay when visiting the Roodeplaat area.

We loved staying at the Retro Motel. Claudi and Thomas are exceptional hosts and went out of their way for us. The accommodation had everything you could possibly need. Comfortable beds, pillows and linen, immaculately clean, superb garden and braai area, with awesome hosts. The eclectic range of collector's items will keep you busy for hours. I can highly recommend this beautiful space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Helena, hosting guests like you, makes it all worthwhile. It was wonderful meeting and having you guys here.

Retro Motel
Rodney A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant. The grounds were very well kept. Quiet, as we were the only guests at the time.

Only issue was that the pool had not been cleaned. Otherwise, a great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Hi Rodney, I am glad you enjoyed your stay. I have checked with our staff, the pool has in fact been cleaned, but as it is a natural/wetland pool as per my information sheet, it naturally has algae which accumalates daily and more so in heat; and animals such as frogs, tadpoles and other insects. The pool is vacuumed twice weekly so as not to disturb the natural eco-system.
Hope this clarifies the matter.

Retro Motel
Daniel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuine, unieke akkommodasie en 'n heerlike ontbyt!

Die gaste Thomas en Claudi hanteer 'n mens soos ou vriende en is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Ons sien uit om julle weer te ontvang na goeie reen!

Retro Motel
Debbie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G
Gesin met tieners

Very accommodating.

We received a very warm welcome and we were very well looked after by our host. The rooms were well appointed and exactly what we needed for a relaxing stay. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Thank you Debbie! Looking forward to seeing you again!

Retro Motel
Hanna-let V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-let V
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Ons sal graag weer by julle bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Baie dankie Hanna-Let, was lekker om julle hier te he! Sien uit na julle volgende kuier. Lekker naweek!

Retro Motel
Nick M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick M

Die personeel was baie vriendelike en dadelik beskikbaar vir enige navrae.

Retro Motel is, soos mens sal sê, nostalgies. Baie gemaklik, skoon linne, verkoelings (aircons, well nie in elke kamer nie - kan verbeter word). Maar dit is puik oorslaapplek vir funksies in omliggende area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Nicholas, ons neem dit ter harte. Lekker naweek!

Retro Motel
Bernadette B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Die kamer was netjies, goed ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Good afternoon Bernadette. It was lovely having you!

Retro Motel
Jill A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jill A
Saam met eggenoot / lewensmaat

So good for the soul!

This was an absolute gem in an unexpected place. We only spent 1 night after a wedding, but felt like we had been away for a week. If you love the 50's, quirky places, relics form the past, amazing plants and the simple things in life ─ you will love this. The hosts are wonderful people and we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

It was an absolute pleasure hosting you! It is so pleasant to have guests that are like-minded and have an appreciation for the Retro era we are all about!

Looking forward to seeing you again!

Retro Motel
Gerrie C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, goeie waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang, verskriklik skoon en netjiese verblyf met goeie verskeidenheid koffies, ens. Lekker veilig en oulike decorations in die kamer. Regtig baie tevrede en sal weer daar bly as ek weer in die area is. Grondpaaie is maar stowwerig in die area maar dit is nie venue se skuld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Gerrie. Ek sien uit om julle enige tyd terug te verwelkom.

Retro Motel
Danica B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danica B
Saam met vriende

Baie oulik.

Baie oulike plekkie. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop om julle weer hier te sien.

Retro Motel
Terri-lynn P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri-lynn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Lovely atmosphere. Claudi is very helpful. Loved the decor and the experience. My next visit would definitely be with a larger group of friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Thank you Terry-Lynn, it would be lovely having you, you should definitely stay longer and have a swim with the tadpoles in the Wetland Pool, the water is heating up nicely!

Retro Motel
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders.

Ek en my eggenoot was al twee maal by Retro Motel. Ons het elke oomblik daar geniet. Die eienaars is so beleefd en so bedagsaam. Hulle het ons dadelik herken en ons op ons name genoem. Dit was baie spesiaal gewees vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Dankie Rika. Ek is bly dat julle dit geniet hier by ons.

Retro Motel
Maryna D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful.

What a wonderful place to stay. So much attention to detail in the rooms. It was comfortable and very clean. The gardens and natural pool was a delight. Thomas, our host, made us feel right at home. I can definitely recommend the Retro Motel and will certainly stay there when I'm in the area. Although very close to the busy R 573, the rooms are very quiet, but unfortunately the road noise is quite intrusive when you're enjoying the natural pool in the evenings.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik.

Wat 'n wonderlike plekkie. Soveel aandag aan detail in die kamers. Dit was gerieflik en baie skoon. Die tuine en swembad was lieflik. Thomas, ons gasheer, het ons baie tuis laat voel. Ek kan Retro Motel definitief aanbeveel en ons sal definitief weer hier bly as ons in die omgewing is. Alhoewel dit baie naby aan die besige R573 is, is die kamers baie stil, maar ongelukkig raas die pad baie as mens die natuurlike poel saans probeer geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Thank you for the kind words, Maryna.
We look forward to hosting you again.
Regards
Retro Motel

Retro Motel
Caroline N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A clean and comfortable compact room.

A lovely quaint retro room! We needed a bed and shower as we attended a sporting event in the area so were out all day, and this suited our needs perfectly. The following comments, which did not affect our stay, was the soap holder hanging on the shower arm was high to reach as I am short. Also the body wash and body cream containers are very hard plastic so one could not squeeze the contents out easily. So, very minor issues, else we were very satisfied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Thank you for your comments, we have taken note and we hope to see you soon.

Retro Motel
Nick H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Run well.

Close to river for rowing. Basic but comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Thank you for the feedback. Have a great weekend.

Retro Motel
Elanza V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elanza V
Saam met vriende

Pragtige plekkie!

Dit was 'n pragtige plek! Kamers is baie mooi en netjies. Vriendelike en goeie diens. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Goeiedag Elanza,

Dankie vir die terugvoer dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer!

Retro Motel
Marie D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nostalgie met styl.

Ons het die kuier by Retro baie geniet. Die hele plek is gesellig, pragtig ingerig en die eienaars is so vriendelik en bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Beste Marie,

Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle binnekort weer!

Groete,
Retro Motel

Retro Motel
Chante P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chante P
Saam met vriende

Dit was 'n pragtige wegsteek-plekkie met so baie karakter.

Ons was baie verbaas om te sien hoe mooi en vintage alles is tot op die laatste klein detail. Dit was 'n rustige plekkie weggesteek, definitief waarde vir geld en 'n plekkie wat ek definitief sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Hi Chante, baie dankie. Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Retro Motel
Amanda D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute unieke plekkie, so waar 'n "Retro Motel" met al die "trimmings"!

Die hoogtepunt was definitief die eienaars wat beleefd en vriendelik was. Ons het oorgebly in die Elvis kamer met die perfekte dekor om dit te weerspieël! Dit is duidelik vanuit die kamers, die onthaalarea, swembadarea en tuin dat hul 'n groot liefde en passie vir die eras en die natuur het. Sal definitief weer bespreek en langer as een aand wil bly of selfs 'n funksie hier hou. 'n Spesiale dankie vir ons Ponytail Palm, wat sal dien as 'n herinnering van die mooi tuine!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te he! Ek hoop regtig ons sien julle weer!

Retro Motel
Mike M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place. Amazing hosts. Fantastic place.

Retro Motel is a great place to stay for the weekend. Beautiful gardens, great rooms and amazing hosts. Claudi and Thomas were brilliant. Will definitely recommend a stay here to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Hi Mike! Thank you for your kind words - it was an absolute pleasure hosting you! Looking forward to the next time!

Retro Motel
Francie R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francie R
Saam met vriende

Heerlik, ongelooflike persoonlike diens en sal bitter graag weer wil gaan, vir langer.

Die stil atmosfeer, pragtige anderse tuin, persoonlike en vriendelike diens was uit die boonste rakke. Ware sielskos! Die aandag wat daar aan die klein dingetjies geskenk was, is baie spesiaal. Ek besef dis nie 'n selfsorghuis nie, maar 'n mikrogolf sou baie handig gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Baie dankie! Ek hoop regtig om julle weer te sien! Sal 'n mikrogolf oorweeg, maar wil nie graag kos reuke in die kamers hê nie!

Retro Motel
Ferdi C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamers en rustige ligging.

Baie lekker gebly hier. Die kamers is netjies en diens uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Baie dankie Ferdie! Was 'n voorreg om julle hier te he!

Retro Motel
Stacey-lee L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey-lee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome decor! Amazingly friendly and welcoming hosts!

What an awesome weekend! Thomas and Claudi, you made us feel so welcome and so comfortable! The breakfast was amazing! Your conversation and advice on the local cuisine and things to do made our weekend that much more enjoyable! And the decor was spectacular! You are absolutely wonderful people and we will be coming back for another mini getaway for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Retro Motel se terugvoer

Hi Stacey-Lee,

Thank you for the kind words, it was an absolute pleasure hosting you. Looking forward to seeing you again.

Retro Motel
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 180, Ringduif-singel, Zeekoegat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYWUxNmI0LTk1MGUtNDdhYS1hY2RmLTYxN2ZjMTNhZmVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Plot 180 Ringduif Crescent, Zeekoegat 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.633882939902 28.326406792535