Return Africa Pafuri Camp
Beskrywing
Elke tent is ideaal vir 2 mense en het 'n koninggrootte-bed, muskietnette en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 12 tente wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en het 'n en suite-badkamer. Elkeen van die tente lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die Luvuvhu-rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Tariewe sluit alle etes, sekere verversings en doendinge in.
Huisreëls
Alle besprekings sluit die impakbewaringsheffing van R325.00 per persoon per nag uit.
Die toegangsfooi wat deur SANparks gehef word, is R128 per persoon.
Return Africa Pafuri Camp moet die toegangs- en uitgangstye van SANParks-hek nakom, en om hierdie tye te sien, besoek asseblief die SANParks-webwerf.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tente is ideaal vir 'n groep of gesin van 4, en het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en muskietnette. Elke tent het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en lei na 'n houtdek wat met 'n uitsig oor die Luvuvhu-rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n volpension-basis en sluit alle maaltye en aktiwiteite in.
Huisreëls
Alle besprekings sluit die impakbewaringsheffing van R325.00 per persoon per nag uit.
Die toegangsfooi wat deur SANparks gehef word, is R128 per persoon.
Return Africa Pafuri Camp moet die toegangs- en uitgangstye van SANParks-hek nakom, en om hierdie tye te sien, besoek asseblief die SANParks-webwerf.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pafuri Gate, Kruger National Park, 0973, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang