+47

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ingrid S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Ek het baie lekker gebly. Die kamer het 'n baie unieke dekor en dit is pragtig. Ek het baie lekker gebly. Die kamer het 'n baie unieke dekor en dit is pragtig. Dit was pragtig skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Kort, net oorgeslaap. Baie tevrede. Modern, skoon, ruim. Puik waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Great, will stay again. Stayed one night, clean, safe and very comfortable. Will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Llanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2026

Was lekker en netjies, dankie. Warmkombers het net aan een kant gewerk. Geen afdrooglappie vir skottelgoed afdroog nie. Yskas was nie mooi skoongemaak nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Helda
Revenir
Goeiedag Llanie, baie dankie vir die terugvoer. Wat die warmkombers aanbetref, ek is baie jammer jy het ons nie daaroor gevra nie. Die een kant se kragprop was heel waarskynlik uitgeprop. Die warm komberse word gereeld getoets en werk tans aan beide kante. Wat die afdroog lappie aanbetref, ons verkies om die skottelgoed self te was en te sorg dat dit skoon is. Baie jammer oor die yskas; ons sal aandag daaraan gee. Groete, Helda

Jodri L
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2026

Okay. Dit was voldoende vir oornag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Casper D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlik en goeie oornag fasiliteite! Die TV kanale sukkel bietjie. Derde keer terug en stel nie teleur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthi H
1 nag
5.0
Sep 2025

Gerieflik en effektief. Vriendelike ontvangs en verduideliking van alle prosedures, slim voorsiening van alle geriewe, smaakvolle dekor, veilig, privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netjies, mooi gerieflik. Baie lekker oornag oppad wildtuin toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Was baie lekker en vriendelike gasheer. Dit was heerlik, baie mooi en gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

65 Chapmanspeak Drive, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad994fbd964042b75e4e8dd766f5fdfdc1118f9447e69f0b1c67962df7a7efcf38e80988a7b4485a556bcef7fb3c35bdda4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 65 Chapmanspeak Drive Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.79704315663 29.460155746693

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang