LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhapsody 5 | LekkeSlaap
+46

Rhapsody 5

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 12 Maart 2022

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 117, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 R1 540 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Rhapsody 5 is in Danabaai, Mosselbaai geleë en is 1 van 6 woonstelle teen die kus met asemrowende see-uitsigte. Gaste kan walvisse en dolfyne van die balkon af dophou, en hulle is ook sigbaar as jy op jou bed lê en selfs vanuit die stort! Gaste het toegang tot die strand via trappe net 'n entjie in die straat af.

Dié woonstel bied 2 skadu-parkeerplekke op straatvlak, 'n leefarea op die middelste verdieping en 3 slaapkamers op die onderste verdieping met slaapplek vir 8 gaste. Die 2 dubbelkamers het 2 nuwe ekstra lang koningingrootte-beddens en lei na 'n klein patio met direkte see-uitsigte. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied ook 'n see-uitsig. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea met slaapplek vir nog 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met spa-bad en stort. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, en die leefarea het 'n TV (55") met volledige DStv en 'n binnebraai. Skuifdeure lei na die balkon met 2 sonstoele, 'n tafel en stoele waar gaste ontbyt of skemerkelkies kan geniet, die vars seelug inasem en die lieflike uitsig bewonder. Danabaai het 'n gewilde strand met verskeie rotsvisvangplekke, so bring gerus jou visstok saam. Danabaai is ook gerieflik net 'n halfuur se ry van George Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Rhapsody 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Rhapsody 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Malvaweg 117, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rhapsody 5 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 117, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f93901a55cde8bf86ebfadc093ebffb709f7f6022b103b7a4093f500005263760857070c0da15ff3d42c279d32c381673ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200, nou Vanaf R1 540  per nag(plek vir 8) 3 5 1 5 117 Malva Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.204368669494 22.053473407009
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!