LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Waterberg

Rhenosterpoort - Stone Chalet

4 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rhenosterpoort, Rankins Pass, 0513, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Rhenosterpoort – Steenchalet is geleë in die Waterberge, 'n gebied wat veral bekend is vir sy natuurlike skoonheid, wildreservate en diverse wildlewe. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die stadsgewoel soek.

Die Steenchalet bied slaapplek vir vier gaste in 'n oopplan-kamer. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n kombuisie in die een hoek. Die tweede kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Buite is daar 'n braai-area en 'n groot stoep met uitsig oor die plaasdam, waar baie diere kom drink.

Daar is geen selfoonontvangs in die omgewing nie; WiFi is egter beskikbaar by die hoofplaashuis, wat gaste welkom is om te gebruik indien nodig.

Gaste is ook welkom om die twee gemerkte roetes op die eiendom te stap. Vir diegene wat voel dat 'n 10 km-staptog te ver is, is 'n korter stap na die waterval en terug 'n uitstekende alternatief. Die waterval is perfek vir swem, en die voëllewe oor die verskillende veldtipes doen gestand aan die Waterberge se reputasie vir biodiversiteit. Vir bergfietsry-entoesiaste bied die talle plaaspaaie ruim geleentheid vir verkenning.

Vir eerstekeerse besoekers aan die Waterberg is daar baie plekke van belang in die omgewing, insluitend Marakele Nasionale Park, Welgevonden Natuurreservaat, die De Wildt Shingwedzi Jagluiperdreservaat, en meer.


Kamer-opset

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Santi M
Saam met lewensmaat
5.0
Complete getting away from it all - no people, no cell reception. Very relaxing, peaceful, with lots of nature around you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Hester M
Saam met lewensmaat
5.0
Vir die avontuurlustige off road uitstappie liefhebbers, weg van die stad. Heerlike wegbreek met bakkie en na reën heelwat challenges deur grondpad da...
Sien meer
Aug 2026
Khati R
Saam met lewensmaat
5.0
Great place for quiet outdoor time with a partner. You only hear birds. Nice, enjoyed private, quiet, nice mountain view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Fransune C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker op die plaas. Het baie lekker gekuier by Sharyn op die plaas. Sal beslis weer 'n draai maak.
Mrt 2026
Amalia G
Gesin met tieners
5.0
Uitstaande en meegaande diens. Sien sterre.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Rhenosterpoort, Rankins Pass, 0513, Limpopo
  • Gaste dink Rhenosterpoort - Stone Chalet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Rhenosterpoort, Rankins Pass, 0513, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ZTY1YmQ2LTMyY2YtNDBiYy1iMWI2LTAxMTNjNTBhMDQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 Rhenosterpoort Rankins Pass 0513 Limpopo 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -24.50663564401 27.875018119812
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang