Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhenosterpoort Plaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Rhenosterpoort Plaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Claudine B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine B
Gesin met tieners

Exceptional and relaxing stay in the Waterberg nature.

It is an absolutely beautiful spot. The cottage (eco-friendly!) was very well equipped, with a large covered veranda and a superb boma area with separate braai. We loved being there, in the nature, far away from the hustle and bustle. We were looked after exceptionally well by Shirley and her staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesly B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay and would definitely go back. Hosts are extremely friendly.

Peaceful. Quiet. Hosts are accommodating with everything they can do for you and your family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Thank you so much, Lesly.

Rhenosterpoort Plaas
Lize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing. Ons wou nie huis toe gaan nie.

Ons het vreeslik lekker gebly. Baie rustig en omring met die natuur. Shirley en span het baie mooi na ons gekyk. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Dankie Lize vir jou goeie resensie. Ons waardeer dit vreeslik. Kom kuier gou weer. Bosveld groete, Shirley

Rhenosterpoort Plaas
Ester W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester W
Gesin met tieners

Wonderful place. Peace and quiet.

Staff is friendly and very helpful. The host is also wonderful. The kitchen is properly equipped with everything you may need. The kitchen equipment is in excellent condition. My grandchild enjoyed the splash pool. We thoroughly enjoyed the stoep at the accommodation, watching the animals while sitting on the stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Thank you Ester, we are so glad you enjoyed your stay

Rhenosterpoort Plaas
Margaret D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret D
Gesin met tieners

Heerlike ontspanne wegbreek.

Wat 'n heerlike wegbreek! Die huisie is lekker ruim en goed ingerig. Daar was genoeg ys in die vrieskas vir die bosveld-hitte, asook koue water in die yskas en 'n ekstra koelboks. Daar was tuisgebakte beskuit vir vroegoggend koffie en sjokoladetjies op die tafel om ons te verwelkom. Die boma kuierarea is goed ingerig, met roosters te kies en te keur, sowel as braaihout. Dit was 'n heerlike wegbreek en ons sal beslis weer daar wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Ongelooflike heerlike rus vir die siel.

Die pad na Rhenosterpoort was 'n bietjie sleg, maar dit is die moeite werd om dit aan te durf vir wat jy kry op die plaas. Mishack het ons by die hek ontvang en ons na ons huisie in die berge geneem. Hy was 'n enorme hulp. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Dankie vir die komkommers en tamaties Shirley!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Matthys V
Gesin met tieners

Nie wat ons verwag het of meegedeel is nie.

Uitgesien na "swembad "wat skaars 'n groot bad was en lek en nie eers 'n borrelbad. Gasgeiser 'n groot uitdaging maar koud gestort of kokend warm of koud. Pad na plek uiters swak, bykans 30 km. Green roetes vir ons fietse behalwe klippad. Shirley moet nie haar kliënte so mislei, dis swak. Ons het ons verblyf kortgeknip met 3 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Hi Matthys,
Ek is baie teleurgestel deur julle ondervinding wat blykbaar nie vir julle goed genoeg was nie.
Ek het deur al ons korrespondensie gegaan en geensins iets gekry waar ek jou mislei het nie. Ek het dit 'n "splashpool" genoem en nie 'n swembad nie.
Ek het gese die kothuis is off grid. Dit beteken het solar paneel ligte, waaiers, gas stoof/oond, gas yskas, gas geyser.
Ek het vir jou gese die pad is sleg na al die reen wat verspoelings veroorsaak het.
Ons het alles gedoen om julle tevrede te stel wat blykbaar nie goed genoeg was nie.
Ongelukkig kan 'n mens nie altyd almal tevrede stel nie.

Rhenosterpoort Plaas
Claire V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claire V
Saam met vriende

Lekker rustig.

Baie lekker plek om te gaan afskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig en met 'n mooi uitsig.

Die lekkergoed, beskuit, koffie, tee ens was 'n aangename verassing. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandi K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil net teruggaan! Rus vir die siel!

Ons het heerlik gekuier op die plaas! Woef het dit net so geniet. Skoon, netjies, alles wat mens benodig en meer. Shirley was die beste gasvrou. Sal definitief wil terugkom as dit lekker warm is en ons in die oulike plonspoel kan kuier. 5 ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoer Zandi.
Kom kuier gou weer.

Rhenosterpoort Plaas
Marieta G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta G

Aangename wegbreek.

Die huis is gerieflik en mens voel veilig. Die huis is omhein en ons hondjies kon veilig rondhardloop. Ons het lekker gestap op die plaas en die natuur geniet. Na al die reën was die pad baie sleg en dis raadsaam om voor die tyd uit te vind of die pad al herstel is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer Marieta. Dit word so waardeer.
Bosveld groete.

Rhenosterpoort Plaas
Darryn C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn C
Gesin met tieners

Absoluut puik.

Die stap elke dag op die plaas tussen die wild was iets besonders - jy voel of jy in die middel van die bos is. Sal definitief weer wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Hi Darryn,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Kom kuier gou weer.
Bosveld Groete.
Shirley

Rhenosterpoort Plaas
Retha B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Gesin met klein kinders

Gasvry, skoon, privaat.

Fantastiese wegbreek. Privaat verbly met pragtige uitsig en rustigheid diep in die bos. Baie dankie vir Shirley en haar span mensies vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bederf in die bosveld

Jacques en Shirley se plekkie in die bos het ons kans gegun om af te skakel, uit te rus en lekker te stap oral op die plaas. Ons was met ope arms ontvang en bederf met produkte van die plaas af. Ons het die bokkies en varke se mannewales terdeë geniet. Die kliphuisie is baie goed uitgerus met meer as wat mens benodig en die dekor is pragtig. Sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Baie dankie Chantal,

Ons waardeer jou positiewe terugvoer vreeslik.

Bosveld groete.
Shirley

Rhenosterpoort Plaas
Suzanmeri H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanmeri H
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek!

Hierdie is die perfekte plek, vir die hele gesin, om net weg te breek van al die gejaag en die natuur te geniet. Alles is daar wat mens nodig het, selfs meer. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C
Saam met vriende

Asemrowende rustigheid.

Shirley, baie dankie vir 'n fantastiese naweek, ons almal het dit ongelooflik baie geniet. Net jammer dit was so kort. Baie dankie vir al die klein ekstras wat julle gee en die ys, min ander plekke doen soveel moeite. Ons sien julle vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Dankie Stephan, kom kuier gou weer.

Rhenosterpoort Plaas
Ingrid H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H
Gesin met klein kinders

Heerlike bosveld-wegbreek.

Die verblyf was puik - netjies, ruim, en baie goed toegerus. Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid!

Dis 'n fantastiese wegbreek indien jy wil wegkom van die stad en net stil wees in die natuur. Ons was daar gewees vir die langnaweek in September en Shirley on gasvrou het ons laat aand kom haal en deur gevat na ons huisie in die bos. Ons het twee bengal katte wat saam ons die naweek daar gekuier het. Dit was heerlik! 'n Mens kan behoorlik rus. Die eenheid is ten volle toegerus met alles wat mens sou nodig kry. Baie baie netjies met 'n klein privaat agter erf en swembad vir afkoeling. Die bokke en bosvarke kom tot by die eenheid, en mens het 'n pragtige uitsig van die berg vanaf die stoep. Ons het nou weer bespreek vir November, so ons sien baie uit daarna!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamaryn D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tamaryn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bosveldwegbreek.

Oulike plekkie met 'n pragtige uitsig. Ons het heerlik op die stoep gesit en kyk na koedoes en njalas wat kom eet en water drink. Perfek as jy op soek is na 'n rustige naweek weg van alles en almal af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir beter vra nie.

Nog voor ons by Rhenosterpoort aangekom het, het Shirley uit haar pad gegaan om ons versoeke na te kom. Ons is deur haar verwelkom en haar vriendelikheid en behulpsaamheid is aansteeklik! Die kothuisie is perfek vir twee mense - en baie romanties. Dis knus en goed ingerig. Alles wat jy benodig van eetgerei, glase tot selfs 'n "air fryer". Die tekort aan selfoonontvangs was 'n welkome verligting, daar is wel ontvangs by die hoofhuis, vra net vir Shirley. Ek en my man kon nie vra vir beter nie. Ons was in ons eie wêreld en kon vergeet van die stadslewe se kommernisse en stres. Die hoogtepunt van die naweek - swartwitpense, koedoes, rooibokke en bosvarke wat 'n paar meter van die kothuis kom eet by die voerbakke en water drink. Ons was een met die natuur en het ook opgestap teen die berg - wat my fiksheid behoorlik beproef het. Die uitsigte van daar bo is asemrowend. Ons sal beslis terugkeer in die lente na die eerste reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

Rus en stilte, vars lug

Ons het heerlik gerus en gekuier by Rhenosterpoort. Shirley is 'n uitstekende gasvrou en het ons tuis laat voel. Dis 'n bederf dat die kothuis elke dag gediens word en 'n mens kan regtig ontspan. Ons het lekker gaan stap en pragtige wild gesien. Ons sal weer gaan kuier. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie Ella. Ek is so bly julle het dit geniet.
Bosveld groete.
Shirley

Rhenosterpoort Plaas
Johan J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweekwegbreek op 'n wildplaas.

Baie gerieflike en goed ingerigte akkommodasie, lekker wildplaaservaring, vriendelike en effektiewe ontvangs deur die eienaar (Shirley).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Baie dankie julle.
Kom gou weer.
Shirley

Rhenosterpoort Plaas
Ilyn S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Beslis aanbeveelbaar.

Ons het heerlik gebly. Baie vriendelike eienaars. Ons was so dankbaar dat ons baba yorkie kon saam gaan en dat hy saam met ons die plaaslewe kon geniet. Perfekte wegbreekplek. Die fynste afwerking en detail gee mens 'n "wow dit is mooi" gevoel. 10 uit 10. Die diere wat so naby mens kom maak dit net soveel meer spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Aaag baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te kon bederf. Kom gou weer.

Rhenosterpoort Plaas
Samantha W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W
Saam met vriende

Asemrowende natuurskoon en saligheid vir die siel.

Die natuur en omgewing is asemrowend en die verblyf tops. Ons reis baie en Rhenosterpoort is by verre die bes toegeruste selfsorg eenheid waar ons nóg ooit gebly het. Skoon, netjies, pragtige dekor en die vriendelikste gashere wat uit hulle pad gaan om seker te maak jy is gemaklik. Moenie uitmis op hierdie juweel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Samantha, baie, baie dankie. Dit was 'n eer en voorreg om julle hier te he. Kom gou weer terug.
Shirley Hechter
Rhenosterpoort Farm

Rhenosterpoort Plaas
Adri P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afskakel-naweek in die mooiste natuur.

Dankie Shirley en Jacques vir hul uitstekende gasvryheid en die pragtigste huisie met als in wat jy nodig het plus 'n oulike swembadjie en die mooiste wild reg rondom. Ons kon ten volle uitrus. Die bederf van sjokolade en ys in die yskas was spesiaal. Ons kom beslis gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best value for money!!!! the most tranquil, relaxing, romantic atmosphere and setting.

We just loved everything about the romantic stone cottage. We will definitely visit again. Very well situated, friendly hosts and superior service. Very clean and neat. Fully equipped with lots of attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Wow Samantha,
Thank you so much for the great review. It warms my heart.
Looking forward to your return.
Bushvels regards.
Shirley

Rhenosterpoort Plaas
Roelie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelie P
Saam met vriende

Naweek saam vriende.

Baie netjies. Gasvryheid uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Baie baie dankie.
Ons het dit vreeslik geniet om julle te bederf.
Shirley & Jacques

Rhenosterpoort Plaas
Naomi E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi E

Wonderlik!

Skoon, netjies, gerieflik! Daar is soveel aandag aan detail gegee. Waarlik ’n home-away-from-home. Dankie Shirley en Jacques vir julle moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rhenosterpoort Plaas se terugvoer

Ag Naomi, vreeslik dankie. Dis altyd so lekker om goeie terugvoer te kry. Ons waardeer.
Kom gou weer.
Shirley

Rhenosterpoort Plaas
Manya I - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Manya I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het alles baie geniet by View Cottage. Veral die uitsig, natuur en voëls.

Behalwe die bure se pou wat dag en nag skree. Huisie is goed toegerus en gerieflik. Die eienaars is baie hulpvaardig en gasvry. Sal graag weer daar besoek aflê. Ons sal hierdie bestemming sterk aanbeveel. Maak net seker dat as jul by View Cottage bly, jul 'n hoë voertuig besit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W
Saam met vriende

Prentjiemooi.

Die eienaars van Rhenosterpoort Plaas is baie vriendelik, die View Cottage is pragtig en rustig. Die view is absoluut fantasties, cottage is baie gerieflik ingerig, kaggel is 'n plus as die aand so nippy raak en die boma vir 'n lekker kuier om die vuur is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa D

Baie rustig.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 21 van Rhenosterpoort Plaas, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuYxyGpwP4oMzwlWwg1s2bUEO3yWNZi937YalR2INlIGA7S3d1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Portion 21 of Rhenosterpoort Farm Rhenosterpoort KR402 0510 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.647092821891 28.188676992943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem