Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhino Creek Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springboklaan 7, Vallombrosa, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rhino Creek Estate is in 'n rustige, stil area 18 km buite Bloemfontein geleë. Dit is aan 'n rivieroewer en word omring deur plase. Hier kan gaste werklik hul skoene uitskop en ontspan.

Die eenhede is ruim en spog met 'n stylvolle, Franse gevoel.
Elke kamer is gerieflik geleë.

Daar is 'n braai-area as jy 'n heerlike Suid-Afrikaanse braai wil geniet, en 'n swembad.

Rhino Creek Estate bied 2 konferensielokale wat onderskeidelik tot 45 en 90 afgevaardigdes kan akkommodeer, afhangende van die uitleg. Die geriewe bied lugversorging en die ligging is ideaal weens die stilte wat die omgewing bied.

Slightly Nutty is 'n restaurant net 6 km vanaf die landgoed wat ontbyt en middagete bedien. Kinders kan hier ook die diere voer en die speelgrond geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 72 resensies vir Rhino Creek Estate
Netheid
3.7/5
Diens
3.4/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Springboklaan 7, Vallombrosa, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springboklaan 7, Vallombrosa, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4c50ad9295dd49efa56388cb768d4f49d6b38cf5b08dc00dc1f5619c790985ba4f2077380a6c9613a26a99cc1fb8454383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 72 5 1 4 7 Springbok Avenue Vallombrosa 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.063433360582 26.341532888222