LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhino River Lodge | LekkeSlaap
+21

Rhino River Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Rhino River Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Caroline P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline P

Spesiale verblyf by spesiale mense.

Baie dankie aan die span van Rhino River Safari Lodge. Julle almal het ons verblyf baie spesiaal gemaak. Dis n lodge sonder enige pretensies. Net gasvryheid en geselligheid en diens. Frances het ons 4 dae op ritte geneem en haar uiterste bes gedoen om dit vir ons onvergeetlik te maak. Ons het in die Cottage gebly, met sy eie swembadjie op die dek. Pragtig! Saans het die ligte gebrand as verwelkoming wanneer ons van die middagritte teruggekom het. Die huis was ook skoongemaak na terugkoms van die oggendrit. Almal het 'n baie aangename verblyf gehad. Ons sal vir seker terugkom.

Hardus D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding service from Manager and Ranger made visit highly enjoyable.

The Manager was highly professional both as hostess and administrator. The ranger spared no effort to make the game drives worthwhile. Accommodation was excellent. Overnight stay here is highly recommended.

Dave L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money stay

We had a good time. However, we were provided with the incorrect gate code. So please check the info you supply to your future guests.

Jill B - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jill B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay, recommended

Slightly overpriced but in a great location. Opt for a chalet rather than a room.

Vanaf R5 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad P450, , Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4YTkzYWVhLThjZmMtNDhlMC05ZGVjLTM0OWFkZDI1MjVmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 600  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Road P450 Bayala, Zululand 3245 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-14:00 10:00 -27.771203081886 32.110977172852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!