Rhino's Rest Luxury Home
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moditlo Privaat Wildlandgoed, Greater Kruger Hotel School-ingang, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Rhino's Rest Luxury Home is 'n moderne vakansiehuis op 'n wildreservaat van 1000 hektaar in Hoedspruit. Die omgewing lok 'n groot verskeidenheid voëls en wild, soos leeus, renosters, buffels, luiperds, jagluiperds, olifante en ander Afrika-wild.
Die ruim vakansiehuis bied 'n uitsig oor die bosveld en beskik oor 4 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort.
Die ruim oopplan-leefarea het gemaklike stoele, 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n groot kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Die leefarea lei na 'n groot stoep met gemaklike stoele, 'n groot etenstafel, braai-area en 'n plonspoel vir warm somersdae. Die stoep is die ideale plek om 'n skemerkelkie te geniet of onder die pragtige Afrika-sterre te braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Vuurmaakhout word voorsien.
Die huis word omring deur groot bome en wild wat dit die ideale wegbreekplek uit die stad maak. Gaste kan wildritte op die landgoed bespreek om die wild wat vrylik rondloop te sien of op selfritte gaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Rhino's Rest Luxury Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Moditlo Privaat Wildlandgoed, Greater Kruger Hotel School-ingang, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moditlo Privaat Wildlandgoed, Greater Kruger Hotel School-ingang, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom