Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhode House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustuslaan 21, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rhode House skuil in 'n stil woonbuurt in George en is ideaal vir 'n ontspannende vakansie of 'n oornagstop.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea.
Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Al die slaapkamers het lugversorging.
Een badkamer het 'n stort en die tweede het 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, gasstoof met oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n hoekbank, TV met DStv en WiFi

Die huis het 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die Outeniekwaberge. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis en alarmsisteem.

Die eenheid is sowat 20 minute se ry vanaf strande, soos Victoriabaai, Heroldsbaai en Wildernis. Dit is ook lekker geleë vir gaste wat die res van die Tuinroete en die Klein-Karoo wil verken, en maak dit die ideale bestemming vir vakansies en oornagslaapplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Rhode House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Rhode House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hamilton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • Augustuslaan 21, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rhode House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustuslaan 21, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARhHn0VtYxEVMctbFd0vJxV9zhb6fRKtAaI6TwtJaBf5xdiF6Gd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 21 Augustus Lane King George Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960989505127 22.445412371758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem