Prince Alfred Hamlet Akkommodasie by Rhodene Farm Cottages | LekkeSlaap
+72
+72

Rhodene Farm Cottages

  • Vanaf R780 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cascade-weg, Rhodene Farm, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rhodene Farm Cottages is net 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad af en 500 m vanaf 'n teerpad aan die voet van die Skurweberge met 'n uitsig oor die lowerryke Ceresvallei.

Daar is 11 luukse selfsorgkothuise. Al die kothuise is volledig toegerus so gaste hoef net hulle eie kos en drank te bring.

Daar is verskeie wynkelders binne 'n radius van 50 km, wat baie bekostigbare en drinkbare wyne bied. Ceres bied een van die beste 9 putjie-gholfbane in die land, asook 2 glas-muurbalbane vir die meer sportiewe gaste is net 9 km ver. Ons area bied wonderlike voëlkykgeleenthede. Vir die avontuurlustiges is daar 4x4-roetes, fantastiese fietsry- en bergfietsry-geleenthede. Die Ceres Zipline is ook groot pret, en bied wonderlike uitsigte oor die vallei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Rhodene Farm Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Cascade-weg, Rhodene Farm, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rhodene Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cascade-weg, Rhodene Farm, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1M2Y3NTNkLWI0NDEtNDM1Ny04MzQ5LTU4ZjljZWJjMjFiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 Cascade Road Rhodene Farm 6840 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.297552050459 19.298408031464
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za