Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodene Farm Cottages

Peacock's Perch Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Peacock's Perch Kothuis het 1 slaapkamer met 'n antieke koperraam-bed met alle linne en handdoeke wat voorsien word. Die badkamer het 'n bad, stort en aparte toilet. Die kombuis is volledig met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en vrieskas toegerus. Die leefarea en sitarea het 'n oopplan-uitleg en 'n hoekie waar gaste hul maaltye kan geniet. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die waaier, olieverwarmers en 'n kaggel geniet. Daar is 'n ingeboude braai by die onderdakstoep. Ander geriewe sluit beperkte WiFi, 'n waaier, gemeenskaplike braai-area en swembad in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Voëlvlei Kothuis 2: Kingfisher Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in die eerste kamer, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Die eerste badkamer is en suite met 'n bad, stort en toilet, en die tweede aparte badkamer het 'n stort en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en vrieskas toegerus is. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die waaier, kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Daar is 'n ingeboude braai by die onderdakstoep. Ander geriewe sluit beperkte WiFi, 'n waaier, gemeenskaplike braai-area en swembad in. Die omgewing bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede soos wynproe, voetslaanpaaie en historiese bakens wat gaste kan verken.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Voëlvlei Eenhede 6 tot 9
Vanaf
Vanaf R945
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede is 4 semi-losstaande eenhede in 2 aparte geboue. Die eenhede is spesifiek vir 'n groep van 8 gaste ontwerp en kan 2 gaste per eenheid akkommodeer. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Hierdie reëling geld egter net vir 3 slaapkamers. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid se badkamer het 'n toilet, bad en stort-oor-bad. Gaste kan in die oopplan-leefarea kuier wat 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en vrieskas het. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die waaier, kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Daar is ook 'n klein stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guinea Fowl Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige kothuis het 1 slaapkamer met 'n antieke koperraam-bed met alle linne en handdoeke wat voorsien word. Die badkamer het 'n bad, stort en aparte toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en vrieskas toegerus is. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die waaier, kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Daar is 'n ingeboude braai by die onderdakstoep. Ander geriewe sluit beperkte WiFi, 'n waaier, gemeenskaplike braai-area en swembad in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heron House-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Heron House-kothuis het 1 slaapkamer met 'n antieke koperraam-bed met alle linne en handdoeke wat voorsien word. Die badkamer het 'n bad, stort en aparte toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en vrieskas toegerus is. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die waaier, kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Daar is 'n ingeboude braai by die onderdakstoep. Ander geriewe sluit beperkte WiFi, 'n waaier, gemeenskaplike braai-area en swembad in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Voëlvlei Kothuis 4: Fish Eagle
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en vrieskas toegerus is. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Daar is 'n ingeboude braai by die onderdakstoep. Ander geriewe sluit beperkte WiFi, 'n waaier, gemeenskaplike braai-area en swembad in. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Voëlvlei Kothuis 5
Vanaf
Vanaf R1 715
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 3 slaapkamers. Een kamer het 'n koninggrootte-bed, een kamer het 3 enkelbeddens en die laaste kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Daar is 2 badkamers, een is en suite en het 'n bad, stort en toilet, en die tweede aparte badkamer het 'n stort en toilet. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus is. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan, die kaggel, waaier en ondervloerse verhitting geniet. Die onderdakstoep het groot skuifdeure wat na die leefarea lei. Daar is 'n braaidrom op die grasperk. Ander geriewe sluit beperkte WiFi, 'n waaier, gemeenskaplike braai-area en swembad in. Die kothuis is langs die swembad en speelplek vir kinders, wat dit dus die ideale eenheid vir gesinne maak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Voëlvlei Huis
Vanaf
Vanaf R5 860
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede is 4 semi-losstaande eenhede in 2 aparte geboue. Die eenhede is spesifiek vir 'n groep van 8 gaste ontwerp en kan 2 gaste per eenheid akkommodeer. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Hierdie reëling geld egter net vir 3 slaapkamers. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid se badkamer het 'n toilet, bad en stort-oor-bad. Gaste kan in die oopplan-leefarea kuier wat 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en vrieskas het. Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale onspan en die waaier, kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Daar is ook 'n klein stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Geskenkbewys met beperkte WiFi sal aan gaste gegee word. Wanneer dit op is, moet gaste nog 'n geskenkbewys deur die eienaar koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cascade-weg, Rhodene Farm, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1M2Y3NTNkLWI0NDEtNDM1Ny04MzQ5LTU4ZjljZWJjMjFiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 305 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Cascade Road Rhodene Farm 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.29974009102 19.299974441529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem