Rhodes Cottages - Dunn Haven
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Naude Street, Rhodes, Barkly East, 9787, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rhodes Cottages - Dunn Haven is 'n bekoorlike Victoriaanse-styl selfsorgkothuis in die skilderagtige Rhodes Village. Hierdie verblyf is ideaal vir bruidspartytjies, groot byeenkomste en gesinsvakansies.
Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die oorblywende 3 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste deel 2 badkamers met 'n bad en stort. Verder is daar elektriese komberse.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n etenstafel, 'n binnebraai en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar. Gaste kan op 'n stoep ontspan en die braaigeriewe gebruik. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf is omhein en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Gaste kan die dorpie verken, by plaaslike restaurante eet en gewilde galerye besoek. Gedurende die wintermaande ervaar die area dikwels sneeuval. Die skilderagtige ligging bied die ideale wegbreek aan gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 72
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Naude Street, Rhodes, Barkly East, 9787, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Naude Street, Rhodes, Barkly East, 9787, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang