7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rhodes Cottages - Faraway Place is 'n selfsorgkothuis in Rhodes, Oos-Kaap. Dit is in 'n stil deel van die dorp, op die rand van die woud geleë en bied 'n uitsig op die berge van die stoep en die sonkamer af.
Die eenheid het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort en 'n aparte toilet het.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, diepvrieskas, potte en panne, asook 'n wasmasjien toegerus. Gaste kan 'n maaltyd by die etenstafel geniet en daar is gemaklike rusbanke en 'n smeulstofie in die sitarea. Gaste het toegang tot WiFi.
Daar is 'n groot, boomryke tuin met 'n klipbraai en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 72
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Rhodes Cottages - Faraway Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sauer Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang