Rhodes Cottages - Freestone

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rhodes Cottages - Freestone is 'n bekoorlike selfsorghuis in Rhodes. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers en 3 en 'n halwe badkamers. 3 van die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Die vierde slaapkamer is ideaal vir kinders en het 2 dubbelstapelbeddens. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor al die toebehore wat jy sal nodig hê.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die huis is 100 m van die Bellrivier af. Dit bied die geleentheid vir kunsvlieghengel en tjoepry.

Slaapplek

'n Bespreking by Rhodes Cottages - Freestone sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rhodes Cottages - Freestone gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 090 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za