Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - Freestone

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 100

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Rhodes Cottages - Freestone
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jandre E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre E
Gesin met klein kinders

Baie lekker ou huis met al die geriewe wat nodig is. Voel of mens terug in tyd gaan (op 'n goeie manier).

Baie lekker gebly by Freestone, met 'n pragtige, prentjiemooi uitsig vanuit die hoofslaapkamer en die huis is groter as wat ek verwag het. Daar is nie WiFi nie, maar het ons eie router gevat en die opvangs was baie goed in Rhodes. Die persoon wat skoongemaak het, was baie deeglik en sy het regtig 'n goeie werk gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie D
Saam met vriende

Lekker groot huis met al die geriewe. Goeie skoonmaakdiens. Baie lekker woonplek.

Huis kort bietjie aandag (onderhoud). Gasoond werk nie goed nie, benodig korrekte aansteker vir oond. Krane lek in kombuis en badkamer (hoofslaapkamer). Agterdeurslot het aandag nodig. Geen besoek van agent nie, net telefoniese kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V
Gesin met tieners

Unfortunately a bit of a let down.

We booked this house as it has 4 bedrooms and can sleep 10 people (other family members would have joined us for Christmas), so in that light, it would be good value for money. Although it has a good location, we did find the unit very 'let-down' and dirty. It is probably a very old house, which we can understand has some challenges, but the stove is a very old gas stove and very dirty inside. We washed all cutlery etc just as precaution again. The loose carpets on the very slippery (beautiful) wooden floors caused for a couple of near falls and will be disastrous for the elderly. The huge fridge/freezer didn't close properly, so the freezer is not really doing its job. The whole house just needs some TLC and then it will be great again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosetta S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosetta S
Saam met vriende

Baie interessante dorp en pragtige omgewing.

Baie lekker kuier. Die mense is vriendelik, en ek kan die ete in die hotel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Saam met vriende

Nostalgiese dorpie.

Die huis is oud en karaktervol gemeubileer - pragtige ou meubels. Ons het baie lekker gebly, heerlik in die kombuis om die tafel gekuier. Die tuin is pragtig en groen met lekker buite-stoele vir ontspan. Sal nie omgee om weer eendag hier 'n draai te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katinka M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katinka M
Gesin met klein kinders

Tranquility abd homeliness at its best!

It's a lovely cottage with all amenities that one could possibly need for self-catering purposes. We will definitely return to Freestone cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther L
Saam met vriende

Heerlike ruim, gesellige en gerieflike huis.

Freestone house is lekker teen die kant van die dorp geleë met mooi uitsigte op die berge en velde. Die huis is baie goed toegerus en ons het niks gekort. Baie lekker plaaskombuis en genoeg spasie gewees in die huis vir ons groep van 7 mense sonder om op ander se tone te trap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Don V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Don V
Saam met vriende

Baie mooi netjies, skoon en ons het baie welkom gevoel.

Ons het regtig baie lekker gekuier, kaggel gemaak, gebraai en die dame wat elke dag kom skoonmaak was 'n ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R14 050
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R14 050
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R14 050
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Main Straat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e354103bc54101fc0201973be14211589639beb580dd319b187e3f90579a49558635b0b45d288604f8f9f91e5687bdb9145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 050 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 1 Main Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -30.793208016007 27.965772935196
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem