LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhodes Cottages - Little Leeds | LekkeSlaap
+8

Rhodes Cottages - Little Leeds

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Rhodes Cottages - Little Leeds
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Joanne D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable overnight stay.

Cottage was well-equipped and quaint with a cosy living area as well as outside seating with a view of the mountains in the background. We really enjoyed it!

Sonja S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Behalwe vir ons dubbelbespreking het Jill dadelik vir ons 'n ander blyplek georganiseer. Ons het heerlik gebly.

A. J. D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A. J. D

Was heerlik en reg vir ons behoeftes met die trip.

Kothuisie is goed geleë in stil, veilige dorp. Heerlike koelte en 'n stoep om uit te kyk. Beddens se matrasse slaap heerlik, is nie hol nie! Snoesige, huislike, hartlike atmosfeer. Baie dankie, alles was skoon en netjies! Ons beveel die plekkie beslis aan vir enige iemand wat wil oorslaap of bly met vakansie.

Marinda C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C
Saam met vriende

Lekker plekkie met alles wat jy nodig het.

Ons het lekker gebly en dit baie geniet.

Lynette A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. Loved the little garden.

The cottage is very well equipped. Jill is a phone call away if anything is needed. It would have been nice if tea and coffee was provided even just for one day's supply. However we were very happy there and would stay there again.

Cathy C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy C
Gesin met tieners

Fabulous house.

We loved this house as it is functional, clean, well-resourced and maintained. The owner was efficient and helpful in assisting us to move from another house, which had been below par, at very short notice. We'll definitely go back.

Thea P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thea P
Saam met vriende

Wat 'n belewenis! Net die grondpad was 'n uitdaging.

Beslis een van dié beste dae van ons vakansie. Baie dankie.

Yvonne B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B
Gesin met klein kinders

Little Leeds is ‘n kompakte, warm huisie. Ons kort verblyf daar was lekker.

Little Leeds is 'n knus warm huisie. Ons kort verblyf hier was baie aangenaam.

Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat, , 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlMmYxYWZlLWQ4Y2UtNDY0OC04ZWU5LWUzOTY5YmVjZjEzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890  per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Muller Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.796601052738 27.961673736536
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!