LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhodes Cottages - Manie's House | LekkeSlaap
+8

Rhodes Cottages - Manie's House

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 935 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Rhodes Cottages - Manie's House is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike dorpie, Rhodes, geleë is. Dit het pragtige uitsigte en is ideaal vir 'n klein gesin.

Die kothuis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ingeboude kaste vir eetgerei en breekware.

Die sitkamer het lekker sitplek en 'n Jetmaster-kaggel, aangesien dit nogal koud kan raak in die winter. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eiendom is naby verskeie winkels en restaurante.

Rhodes Cottages - Manie's House is 'n entjie se ry van die bekende Bellrivier af met doendinge soos kunsvlieghengel vir die kranige vissermanne, asook tjoepry.

Rhodes kry gereeld sneeu in die winter, iets waarna besoekers kan uitsien!

Slaapplek

’n Bespreking by Rhodes Cottages - Manie's House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Rhodes Cottages - Manie's House
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Cottages - Manie's House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf R1 935
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 935
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZWNmZTFjLTdkOWItNDVjMi04ZDk1LTQ2YjBlOTk1MDQ0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 935  per nag (vir 6 persone) 4 5 1 4 Main Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.7937656 27.964346
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!